Leisure Cove

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leisure Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vakansiehuis in die kusdorp Arniston net 140 m van die see af. Die huis is 1 km vanaf Romanstrand.

Dis ideaal vir 2 klein gesinne en beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea met 'n versonke sitkamer. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige badkamer. Daar is nog 2 slaapkamers - 1 met 'n koningingrootte-bed en 1 met 'n dubbelbed. Dié 2 kamers het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Daar is ook 'n solderkamer buite met 2 slaapkamers - 1 met 'n koninggrootte-bed en 1 met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n klein ontspanningsarea. Gaste het toegang tot 'n beskutte buitebraai-area en onthaalarea, 'n voorstoep en 'n omheinde tuin.

Die huis het 'n alarmstelsel, beddegoed, badhanddoeke, 'n filterkoffiemasjien, kaggel, volledige DStv en 'n wasmasjien. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is ingesluit en gaste het toegang tot parkeerplek en 'n buitestort.

Slaapplek

'n Bespreking by Leisure Cove sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Cove gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 750 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za