Glentana Akkommodasie by Leisure Island Holidays - The Cabin | LekkeSlaap
+33

Leisure Island Holidays - The Cabin

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriesingel 4A, Outeniqua-strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R420 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Cabin is in Outeniqua Strand geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Let daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n solderarea met slaapplek vir 6 gaste. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die solderarea het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is lieflike braaigeriewe vir gaste se gebruik.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Leisure Island Holidays - The Cabin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Loeriesingel 4A, Outeniqua-strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Leisure Island Holidays - The Cabin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R420
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loeriesingel 4A, Outeniqua-strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyTMC3pXi0mdbKN2vzUx3et36CSxtFhmsfeuT5Hxy5hUrpOLeDA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R420  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 5 4A Loerie Crescent Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.045960529572 22.280175153499
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za