Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisure Isle Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayswater-weg 87, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leisure isle Lodge is ideaal geleë op Leisure Isle se idilliese Bollard Bay-strand. Dit is naby verskeie besienswaardighede in Knysna en op die res van die Tuinroete. Gaste kan ook net 'n glasie sjampanje op die dek met 'n uitsig oor die strandmeer en die Knysnakoppe geniet.

Dié lodge se kamers is smaakvol versier en bied gerieflike luuksheid. Gaste kry 'n vars vrugtebord met aankoms. Elke kamer het 'n satelliet-TV, ondervloerse verhitting en plafonwaaiers, en elke en suite-badkamer het verhitte handdoekrelings. Die beddens is met Egiptiese kantoenlinne oorgetrek.

Gaste kan kies tussen standaardkamers wat na die strand, tuin of swembad lei, of suites wat na die strandmeer front en 'n pragtige uitsig op die Knysnakoppe bied. Daar is ook 'n luukse dakwoonstel-suite wat uiters elegant en huislik is.

Daar is verskeie bekoorlike kenmerke aan dié lodge, insluitend die kroeg, biblioteek en soutwaterswembad. Gaste kan uitstekende kos by die restaurant op die perseel, Daniela's, geniet. Dié restaurante bied 'n onbelemmerde uitsig oor die strandmeer.

Die privaat spa op die perseel bied rustigheid en ontspanning, en dien as 'n ware toevlugsoord waar gaste bederf kan word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bayswater-weg 87, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bayswater-weg 87, Leisure Isle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0S97PjoYlg1fiFB7ABSZnuJlRbhBveSLGP2Orj5IhZJ5LZ2HfY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 2 mense 87 Bayswater Drive Leisure Isle 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.066083107202 23.056080937385