Leisure Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leisure Lodge is in Kimberley geleë en is na aan besienswaardighede soos Die Groot Gat, die Benfontein Natuurreservaat en die Kimberley Gholfklub.

Die gastehuis het 4 slaapkamers wat verdeel is in 2 enkelkamers, 1 dubbelkamer en 2-enkelbedkamer met enkelbeddens. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 2 enkelkamers wat elk beskik oor 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer beskik ook oor lugversorging, 'n TV, DStv en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en parkeerplek van die straat af ook beskikbaar.

Kimberley spog met 'n verskeidenheid plekke van geskiedkundige belang, restaurante en kunsgalerye en gaste kan lekker gaan voetslaan, gholfspeel of voëlkyk in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false