Leisure Lodge B&B

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leisure Lodge B&B bied B&B- en selfsorgverblyf in Oos-Londen en is ideaal vir sakereisigers wat op soek is na verblyf in die middel van die week of 'n gesin wat selfsorgverblyf benodig. Die lodge is sentraal geleë in Stirling, 'n buurt 5 minute se ry van pragtige strande en die Nahoon Reef, 'n wêreldbekende gunsteling vir branderplankryers.

Gemaklike eenhede is beskikbaar, elk met sy eie styl en dekor. Die eenhede beskik oor kombuisgeriewe en elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Verder is daar ook veilige parkeerplek op die perseel reg langs die kamers.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien en aandete is op versoek beskikbaar. Leisure Lodge B&B bied ook 'n swembad en braaigeriewe.

Die gemaklike selfsorgeenhede is ideaal vir gesinne wat wil wegbreek, langnaweke, sportspanne of gaste wat troues bywoon. Geniet die stilte en veiligheid in die groen omgewing van Leisure Lodge B&B.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leisure Lodge B&B gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R860 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za