Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leisurebay Villa 27

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 4 Apr 2024 tot 15 Jun 2024.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth-laan, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 750 R1 225 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Leisurebaai Villa 27 is 'n luukse selfsorgwoonstel deel van 'n privaat ontwikkeling binne die gewilde en veilige TO Strand-vakansieoord in Leisurebaai aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Daar is 'n stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die ooplan-kombuis is met 'n eiland, stoof, oond, toonbank, dubbelyskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware toegerus.

Die oopplansitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV en bied toegang tot 'n ruim onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek vir minstens 2 voertuie.

Die oord bied 'n gemeenskaplike swembad en die area het baie lekker staproetes en besienswaardighede vir toeriste. Aktiwiteite in die omgwing sluit voëlkyk, diepsee-visvang, voetslaan, fietsry en swem in.

Slaapplek

’n Bespreking by Leisurebay Villa 27 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Leisurebay Villa 27
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 2

Ligging

  • Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth-laan, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leisurebay Villa 27 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 750
R1 750 R1 225
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth-laan, Ivy Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e2d3a9cce1fcf511a045004f96e49dd7f5584e32d859d7bfc3b7579a019e0cfeeaae6d9b3f0b51074419cb7c062ea5a1acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 750 nouVanaf R1 225 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Leisurebaai Villas, 1299 Bournemouth Avenue Ivy Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.027853351063 30.233693272957
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem