LekkaRus Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

LekkaRus Guesthouse is in 'n stil straat in Island View, Mosselbaai geleë. Dié gastehuis spog met 'n panoramiese uitsig oor die dorp en bied slaapplek vir tot 8 gaste.

Die 3 kamers is op dieselfde perseel as die hoofhuis en bied elk slaapplek vir 2 gaste behalwe vir die Pikkewyntjie Kamer wat ook 'n stapelbed het en waar 4 gaste kan slaap. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.

Daar is koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitkamer. Gratis Wifi is beskikbaar. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar. LekkaRus Gastehuis is troeteldiervriendelik, so troeteldiere kan saamkom indien dit vooraf gereël word.

Mosselbaai bied 'n rits doendinge en besienswaardighede soos visvang, bergfiets- en 4x4-roetes, die Cape St Blaise-vuurtoring, die Garden Route Casino, Bartholomeu Dias Maritieme Museum, en vele meer.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na LekkaRus Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R400 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za