Lekke Bly
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekke Bly is op die kusdorpie, Strand. Die woonstel is net 2,5 km van Strand se wit strande wat 5 km lank is.
Dié ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, klein sitarea en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bank en 'n TV teen die muur in die sitarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n stapelbed en 'n tafel.
Die woonstel het lugversorging, gratis WiFi, 'n privaat ingang, veilige parkeerplek. Daar is braaigeriewe wat gaste kan gebruik tot 22:00.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekke Bly sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sue-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 56
Jaar gelys 4
Ligging
- Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekke Bly het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jonkershoekstraat 18, Die Bos, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom