Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekke By Die See

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Jaar gelys 5

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 84 resensies vir Lekke By Die See
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N
Besigheidsreis

Rustige en gerieflike oornag plek.

Gasvrye mense en pragtige plek, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Kobus vir jou vriendelike boodskap.

Lekke By Die See
Antoinette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste lekker!

Ons het so lekker hier gebly, sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Was 'n plesier om julle as gaste te hê.

Lekke By Die See
Carin B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B
Enkelreisiger

Rustige plekkie naby die see.

'n Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het, net om die draai van 'n lieflike strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Carin, jy was 'n model gas. Meeste van die tyd het ons nie eers geweet of jy hier is of ver langs die see gaan stap het nie. Hoop ons kan jou weer eendag hier verwelkom.

Lekke By Die See
Jo-ann B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann B
Saam met vriende

Gemaklik rustige atmosfeer.

Baie netjiese en gerieflike verblyf met vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Jo-Ann, dit was 'n plesier om julle by ons te hê.

Lekke By Die See
Albert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustge omgewing met stilte. Laat jou weer mens word.

Baie lekker gebly. Dis rustig, net die plek om weer mens te word. Baie gasvrye eienaars en het baie lekker saam hulle gekuier. Sophie die foxterrier het elke dag kom gesels ook. Sal definitief weer by die see gaan oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Albert, dit was 'n plesier om julle as gaste te gehad het. Julle is enige tyd welkom om weer hier te kom kuier.

Lekke By Die See
Frank G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frank G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus met genoeg privaatheid.

Fantasties gewees. Als perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Frank, ons is bly julle het dit geniet. Julle is welkom om weer te kom kuier.

Lekke By Die See
Johannes H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie, awesome mense!

Dit was heerlik en rustig. Dis sommer net om die hoek en jy is by die see. Ons het heerlik gekuier en die gasvryheid van die gasheer en gasvrou, Nico en Krista, was uitstekend. Die plekkie voldoen aan alles wat ons gesoek het. Dit was skoon en netjies, by die see, loadshedding het nie gepla nie want daar was voorsiening gemaak, goeie bed, lekker badkamer en so ook die kombuis. Ons kon sommer net skoene uitskop en was dadelik tuis. Ons het sommer net lekker gekuier en gerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Ons is bly julle het dit geniet by ons. Kom gerus weer.

Lekke By Die See
Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Is hartlik verwelkom deur die gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Waardeer jou vriendelike resensie. Hoop om jou weer te verwelkom.

Lekke By Die See
Suzanne S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plekkie is presies soos geadverteer.

Oom is so gasvry en gesels lekker. Sal definitief weer gaan. Kon die see hoor, die stilte was presies wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Klossie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klossie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, gasvry, netjies.

Dit was heerlik! Netjies en silwerskoon. Woonstel is goed toegerus met alles wat nodig is. Jy hoor die see 24/7, binne loop afstand van die see. Dit was ons beste ervaring ooit met vakansie verblyf. Dit was lekker by die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julanie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julanie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik ingerig.

Ons het baie lekker gebly, die plek was netjies en skoon. Gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Julanie, ons is bly as jy die kuier geniet het. Maak gerus weer so.

Lekke By Die See
Debbie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gasvry, gerieflik.

Ek en my man het vreeslik lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Maak gerus weer 'n draai.

Lekke By Die See
Annemarie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Heerlik op die stoep gesit en uitkyk na die see. Baie oulik, mooi skoon en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Bly jy het die rustigheid geniet. As jy weer wil kom batterye laai, sal jy altyd welkom wees.

Lekke By Die See
Jaap En Danita D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap En Danita D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, gerieflik, skoon, sien die see en vriendelike gasheer en gasvrou.

Koel en warm weer gehad, kon lekker in die see baljaar. Lekker oop strand. Lieflike omgewing. Geen gejaag en gerieflikheidswinkel naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Baie bly dat jul die verblyf hier geniet het. Hoop ons sien jul weer eendag.

Lekke By Die See
Herman S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plekkie vir selfvoorsienende kuiers.

Volledig toegeruste kombuis is om self etes te kan maak met braaiplek op stoep. Slaapkamerbed en badkamer baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Baie bly julle het die kuier hier geniet. Hoop ons sien julle weer.

Lekke By Die See
Sarien S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig

Ons was hartlik ontvang. Als was daar. Ons wou rus en ons kon dit behoorlik doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Bly jul het dit geniet. Wat 'n verassing om 'n bekende weer na baie jare weer raak te loop.

Lekke By Die See
Michelle Allinore M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle Allinore M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Dit was heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plekkie. Die eienaars is baie vriendelik.

Die eenheid is skoon en netjies. Die water was net nie lekker warm gewees nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Jammer oor die water. Is soms 'n probleem as dit bewolk is, maar die stelsel gaan vroeg soggens en middae oor na Eskom krag as die temperatuur laer as 55% grade is. Mag wees dat beurtkrag 'n stokkie daarvoor gesteek het.

Lekke By Die See
Annemarie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjies en bevat alles wat nodig is.

Lekker gekuier, gawe mense en baie gesellig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdaleen V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was so rustig en ontspannend.

Was 'n heerlike kuiertjie gewees. Heerlik om die see te kon sien en hoor. Was so stil en rustig. Kon net lekker ontspan. Nico was baie vriendelik en behulpsaam. Alles wat jy nodig het, is daar. Mooi skoon en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Magdaleen, ons probeer altyd om ons gaste tuis te laat voel. Dankie vir jou mooi resensie. Julle was model gaste en baie welkom om weer by ons te oornag of langer te kuier.

Lekke By Die See
Rudi S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Nico was extremely friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

It was nice having you guys here. Com visit again

Lekke By Die See
Wickus V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wickus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf tydens besoek aan Velddrif.

Oornagverblyf tydens besoek aan Velddrif. Direkte toegang tot die eenheid vanaf die oprit voor die huis waar jy parkeer sal 'n groot pluspunt wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Wickus, jammer om dit reg te kry sal ons die motorhuis moet afbreek.

Lekke By Die See
Christo J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek met aangename mense. Ons sal definitief weer daar gaan oorbly.

Lekker naby die see. Die plekkie het alles wat jy nodig het. Aangename mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Christo, vir jou vriendlike resensie. Dit was lekker om julle hier by ons hê. Julle is altyd welom om weer te kom kuier.

Lekke By Die See
Danie S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker oorgeslaap en ontspan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet.

Lekke By Die See
Gerhard V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam - ons eerste keuse vir n opvolgbesoek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Gerhard. Baie bly dat jul dit hier by ons geniet het. Jul kan enige tyd weer kom kuier. Sophie sê ook so.

Lekke By Die See
Anja A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja A
Besigheidsreis

Neat and comfortable flatlet with own braai area with lovely hosts.

The flat is a sectioned-off part of the host's house (towards the back garden), with its own entrance through the garden. It has a private braai area with a bench from which you can even get a glimpse of the sea, which is only one row of houses and a short walk away. The flatlet has wifi, a fully equipped kitchen with fridge-freezer combo and all appliances you will need, a bar counter, 2 lounge chairs and a table to eat at. The bed was a comfortable double bed and we enjoyed the air conditioner in the bedroom. The bathroom is spacious with a shower and large bath and has recently been renovated. The host was very friendly and welcoming, ensuring we had everything we needed. Great value for money and we would stay here again any time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rianie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Saligheid by die see.

Dit was waarlik 'n lieflike vakansie by die see. Lekke By Die See se ligging is perfek en Oom Nico en Tannie Christa laat 'n mens baie tuis voel. Ons sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Rianie, dit was 'n plesier om julle te huisves. ek is bly as jul lekker gekuier het.
Maak gerus weer so. Sophie loop en soek jul soggens.

Lekke By Die See
Henk T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gesellig en gasvryheid.

Dit was 'n heerlike rustige wegbreekvakansie vir my en my vrou. Nico, Christa en natuurlik Sophie (fox terrier) was 'n absolute verfrissing gewees. Gaaf, gasvry en natuurlik baie vriendelik. Ek sal vir enige persoon dit aanbeveel vir 'n lekker wegbreekvakansie, waar jy kan ontspan met 'n glasie wyn of 'n bier in die hand, en oor die horison kyk terwyl die vuur lekker brand vir 'n vleisie om op die kole te braai. Sophie het elke dag kom hallo sê. Lekker stories gedeel met Nico en Christa. Dit is stapafstand tot by die see waar mens lekker op die stand kan gaan stap vir kilometers aaneen, onthou net, jy moet terugstap ook. Naby genoeg aan die winkeltjie om soontoe te stap as jy wil, en die groter dorpe is om die draai van daar af. Lekker by die see, sal definitief ons weer baie vroeg in die Nuwejaar weer sien. Dankie Nico, Christa en Sophie vir die heerlike vakansie wat ons daar kon deurbring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gielie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gielie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

As jy nie asenhaal nie, is daar geen geluide rondom jou nie, dis stil en rustig en na genoeg aan die see en winkelkies dat jy nie eens jou voertuig nodig het nie. Die verhuurders is ook vriendelik en behulpsaam, maar gun jou privaatheid, dit is een van die min plekke wat ek kan sê ek enige tyd weer na toe sal gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zane B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zane B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik.

Die mense is opreg en vriendelik. Ons het dit baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Zane altyd bly as mense hul verblyf by ons geniet het.

Lekke By Die See
Ryno G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ryno G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Klein plekkie met basiese geriewe. Geen TV beskikbaar nie, maar Nico het ons welkom laat voel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Ryno. Ons meld in die beskrywing spesifiek dat daar nie ' n TV in die woonstel is nie.

Lekke By Die See
Alet V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker hier gebly.

Baie naby aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly.

Al het ons net 1 aand daar gebly het die oom ons dadelik laat tuis voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Hendrik, Ek probeer altyd my bes om gaste te laat tuis voel.

Lekke By Die See
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweeltjie by die see.

Netjiese, skoon plekkie met goeie bed en beddegoed agter in eienaar se erf met stoepie en eie braaiplekkie. Alles wat nodig is in kombuis. Om die hoek en loopafstand van hoofstrand. Vriendelike gasheer en gasvrou. Heerlik gebly en geslaap. Dag voor vertrek het 'n rob op die strand kom lê om ons te groet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Roelien, dankie vir jou vriendelike boodskap. Dit was lekker om jul hier te ontvang.
Jul is welkom om weer te kom kuier.

Lekke By Die See
Aj F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en heerlike kuier by die see.

Skoon en netjiese woonplek naby die see. Vriendelikste gasheer- en vrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maatje S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maatje S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was wonderlik.

Einaars is baie vriendelik en ons laat tuis voel. Plekkie heerlik en naby see. Ek sal weer gaan en beslis aanbeveel by vriende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie vir jullevriendelike boodskap Maatje.
Dit was lekker om julle hier te hê.
Julle is meer as welkom om weer te kom kuier.

Lekke By Die See
Marthie G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Nico het regtig n punt gemaak om ons welkom te laat voel. Ek hou van die boek wat hy saamgestel het met al die besiesienswaardighede en 'n bietjie geskiedenis daaroor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Baie dankie vir jul vriendelike woorde. Was lekker om jul hier te ontvang. Maak gerus weer so.

Lekke By Die See
Deidre K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre K
Besigheidsreis

Place was awesome and neat.

The host was so friendly and helpful. I would most definitely book at lekker by die see again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie huislik en vriendelik.

Nico was 'n baie goeie gasheer en het ons vertel van al die besienswaardighede in die omgewing en selfs verder tot by plekke soos Redelinghuys. Verblyf was baie netjies en skoon en daar was alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Baie bly jul het dit geniet. Kom kuier weer.

Lekke By Die See
P A V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P A V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek vir 'n oornagstop.

Netjiese plekkie. Goeie braaigeriewe. Dankie Nico.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te hê.

Lekke By Die See
Erani K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erani K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike plekkie vir 'n wegbreek!

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die plekkie is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillmarco M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillmarco M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ordentelik.

Dit was baie lekker. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Gul ontvangs deur aangename gasheer en gasvrou. Skoon, netjies, gerieflik. Sal beslis weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theodore V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theodore V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontvangs by Lekke By Die See was uitmuntend.

Goeie verwelkoming vanaf Nico en die akkommodasie het als gehad en voorsien wat ons benodig het. Nico het altyd kom seker maak of ons okay is en daarvoor is ons dankbaar vir die goeie diens en sy vriendelikheid. Ek sal vir seker weer by Lekke By Die See bespreek. Ons het die naweek ten volle geniet. Dit was super amazing, dis netjies mooi en 'n pragtige uitsig op die agterstoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gekuier.

Pragtige mense, het ons baie tuis laat voel, kan sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Jo-Ann, Ons probeer altyd om onds gaste tuis te laat voel. Baie bly as jul dit geniet het.
Hoop om jul gou weer te sien.
Nico

Lekke By Die See
Rudi B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great overnight accommodation.

Great overnight accommodation for when you in Dwarskersbos. Neat, tidy and clean unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n lekker rus of oornag is dit baie geskik.

Die gasheer was baie gasvry en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jasper V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker ontspannend en lekker stapafstand van die strand.

Voertuig staan ongelukkig buite in die son. Was vir 7 dae daar, gelukkig was die buurman nie daar en kon ek sy boom gebruik vir skaduwee.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Jasper, ons het aanvanklik toegelaat dat gaste in ons motorhuis parkeer, maar as gevolg van 'n onsmaaklike insident het ons besluit om dit nie verder toe te laat nie. Ons het gekyk na 'n opsie om 'n skadunet voor die motorhuise op te rig, maar omdat ons net die een eenheid het wat ons verhuur en ons meeste maande slegs 6 nagte gaste het, is dit regtig uit 'n finansiele oogpunt nie geregverdig nie.

Dit was baie lekker om jul hier by ons te huisves.

Groete

Nico & Christa

Lekke By Die See
Christo W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en rustig.

Baie stil en die plek is ideaal vir 'n wegbreeknaweek om te gaan rus en jou batterye te herlaai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een groot fees!

Die eenheid is skoon en netjies, gemaklik en 'n klipgooi van die strand af. Ek sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Gehard. Was lekker om jul hier te ontvang.

Lekke By Die See
Elize M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons gasheer het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel.

Die lugversorger in die kamer is 'n absolute wenner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Elize, met die warmer dae is dit beslis nodig om die kamer in die aand eers af te koel.

Lekke By Die See
Sunelle V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Dit was 'n baie rustige en ontsnappingsnaweek saam met my eggenoot. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Sunelle
Bly as jul dit geniet het. Jul was droom gaste. Hoop ons sien jul weer.

Lekke By Die See
Yolandi F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik eienaars wat ons langer laat bly het, netjies, mooi omgewing, ons beveel dit sterk aan.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanus M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike vinnige wegbreek aand.

Ons is baie vriendelik ontvang. Ons het die stilte geniet en dis lekker loop afstand van die strand af. Dit was n heerlike vinnige wegbreek van die stad se besige lewe. Dit was baie stil en rustig en die kombuis het alles gehad wat ons moontlik kon nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Fanus. Maak maar weer so as die stad jul te veel druk.

Lekke By Die See
Monika L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename, rustige verblyf in stil kusdorpie.

Die eienaar het ons baie hulpvaardig en vriendelik ontvang. Die akkommodasie was uitstekend en daar was alles wat ons nodig gehad het om ons eie maaltye voor te berei. Dwarskersbos is maar baie stil, en daar is nie 'n swemstrand nie maar dis rustig. Ons kon binne enkele minute na die see stap en vanaf die stoep kon ons so 'n bietjie see sien, nie baie nie, maar teen die uiters billike prys kan mens nie meer verwag nie. Die plek is baie naby Velddrif/Laaiplek, waar daar interessante eetplekke is en wat vir voëlkykers baie te bied het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ettienne A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ettienne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker...

Verblyf was netjies en snoesig. lekker braai area. eienaar het ons vriendelik ontvang. dankie vir die hulp met aanbeveilings vir ontbyt plekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Ek is bly jul het jul kuier geniet.

Lekke By Die See
Wynand V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid, Beeldskoon, Perfekte wegbreek.

Lekker by die see was presies wat ons nodig gehad het. Kort loop afstand van die see af met kilometers van stand met amper niemand in sig nie. Maak n dag daarvan om op die strand te gan loop en vat n sak saam vir n paar mooi skulpies. Die huisie is toegerus met alles wat jy nodig het om n fantastiese wegbreek te he. Bring hout, vleis, drinkgoed en los al jou probleme by die huis. As jy n kamara het bring dit ook saam. Jy sal nie spuit wees nie. Jy het nie musiek nodig nie, die branders wat op die strand breuk is meer as genoeg vir agtergrond musiek. Nico is baie behulpsaam en ken die area en stel graag n paar weggesteekte plekke voor om te gaan uit kyk. Baie dankie vir n ongelooflike naweek. Dit was regtig lekker by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Wynand, ons bly jul het dit geniet. Kom kuier weer as die stad te veel druk.

Lekke By Die See
Tila L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tila L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed.

Aircon behoort te werk in winter. TV sal lekker wees. Ver om te loop met bagasie aan agterkant van huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Jammer dat jul dit nie genoem het dat die lugreëling nie gewerk het nie. Ons het dit getoets en dit werk beslis.
Ons meld juis in ons advertensie dat daar nie 'n TV is nie.

Lekke By Die See
Philip N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Philip N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vertoef.

Ons het net 1 aand vertoef en dit was geskik vir ons behoeftes

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies met alles wat nodig is.

Die eienaars was baie vriendelik en gasvry. Alles wat nodig is, is daar en baie netjies. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Ek is bly jul het dit geniet.

Lekke By Die See
Barend G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig en stil het dit baie geniet.

See was baie naby het dit geniet. Dankie vir Nico en Christa wat ons welkom laat voel het met ontvangs en met ons tydjie daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos 'n familiekuier. Fantasties!

Baie lekker gekuier. Ons het dit en die geselsies soveel geniet. Baie dankie vir die hartlike ontvangs, ons kom beslis weer. Mense moet net in ag neem dat hierdie nie 'n plek is vir as jy alleen wil wees in stilte nie. Dis lewendig en opgewek daar!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Terugkeer waardig. Lekker paar dae se verblyf.

Rustige en verfrissende 3 dae in skoon en goed toegeruste woonstel. Al die geriewe is netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Beverly H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid het ons goed gedoen om net ons batterye te herlaai.

Die plek is goed vir die liggaam en siel en om net te ontspan. Die gasheer is vriendelik en so ook die mense van Dwarskersbos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magriet N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magriet N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike, skoon, stil plekkie binne loopafstand van die strand met 'n vriendelike, gasvrye eienaar wat jou behandel asof jy familie is.

Die tydjie was 'n wonderlike ervaring. Ons is baie vriedelik en gasvry ontvang. Die plekkie is pragtig skoon en goed toegerus. Jy is binne loopafstand van die see, daar is baie inligting beskikbaar oor nabygeleë eetplekke en dinge om te sien. Die eienaar is ook baie hulpvaardig en kundig omtrent dinge in en om die blyplek. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel vir iemand wat 'n rustige, skoon en veilige wegbreekkans soek. Ons voel nou heel uitgerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manie S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Al het ons net een nag oorgeslaap, was dit aangenaam gewees en Nico het ons tuis laat voel.

Baie dankie aan Nico.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelius N - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Lekke By Die See as 'n netjiese plek gevind.

Akkommodasie teen 'n billike prys en die eienaars se hulp met die bagasie was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette B

Baie gemaklik en aangename verblyf.

Aangesien ons vir 'n begrafnis verblyf benodig het, was dit baie private en geen voorvalle van harde lawaai of raserige bure nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

So lekker gemaklik gebly by Lekke By Die See!

Ons was nog nooit in Dwarskersbos nie en die ervaring was beslis 'n onvergeetlike een! Ons het die klein seedorpie baie geniet en sal beslis terug kom. Lekke By Die See was die perfekste huise vir wat ons benodig het. Dit is stap-afstand van die mooi strand waar ons die mooiste sonsongergang gaan kyk het. Liefste Sophia het gereeld vir ons kom groet om te kyk of ons nog okay is. Regtig 'n goeie ervaring! Sal beslis terug gaan. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V
Saam met vriende

Baie lekker oorgeslaap en die mense is vriendelik en hulpvaardig.

Dit was baie lekker om daar te oornag - sal graag later langer wil kuier! Ek beveel die woonstel aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tj E - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tj E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike paartjie-woonstel.

Die woonstel was skoon en netjies met al die nodige inhoud vir 'n vakansie. Ons het regtig baie lekker gewoon en Nico en Christa het ons baie welkom laat voel. Buiten vir die lekker weskuswegbreek, mis ons vir ou Sophie, die hond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne B

Regtig, Lekker by die See.

Verskriklik lekker gekuier. Ligging is perfek en mens kan die see hoor. Eenheid het alles wat mens nodig het en nog meer. Nico is 'n uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Dankie Lezaan.
Altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het.

Lekke By Die See
William H - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant and affordable place to stay.

We had a very pleasant stay at Lekke By Die See. The host was very friendly and accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Gerieflike en bekostigbare plek om te bly.

Ons het baie lekker gebly by Lekke By Die See. Die gasheer was baie vriendelik en tegemoetkomend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en net een straat van die see af.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekke by die see.

Vriendelike ontvangs. Alles was perfek. Is lekker bederf met vriendelike geselsies van die eienaars en hul oulike hond. Die tannie het ons ook lekker bederf met eetgoedjies. Die woonstel is goed toegerus en baie netjies. Dit was amper soos jou eie huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-marie O - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Was met ope hande verwelkom en het dadelik welkom gevoel en dit was lekker rustig, net wat 'n mens nodig het om te kan rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en bekostigbare verblyf naby die see.

Ons het baie lekker gebly in die netjiese skoon woonstel met 'n heerlike kuierstoep en braaiplek. Toegerus met alles wat nodig is. Vriendelike eienaars wat jou dadelik laat tuis voel en interessante inligting oor die omgewing deel. Die see is baie naby en jy kan daarna luister op die stoep. WiFi, lugreëling in die kamer en toesluit motorhuis is 'n pluspunt. Kan die plekkie beslis aanbeveel en sal weer daar bespreek op 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon netjiese plek, waarde vir geld.

Ons het ons verblyf terdeë geniet. Sal enige tyd weer gebruik maak van lekke by die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Plek waar jy jou batterye kan herlaai na al die gejaag en die eienaars jou op die hande dra met vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Netjies, smaakvol, veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charmain V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Charmain V

Het geen klagtes, het welkom gevoel en het uit hul pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Sal definitief weer van verblyf gebruik maak en kan werklik aanbeveel. Rustige area. Het alle geriewe en het niks kort gekom nie. Nogmaals dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R
Enkelreisiger

Sal graag weer wil gaan.

Vriendelike verwelkoming. Voel soos familie en ouerhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Norman D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice place not far from the sea and value for money.

Very nice flat with everything you need. WiFi helps due to no TV. Real nice owners who can give you the history of Dwarskersbos and surrounding area. The flatlet is not far from the sea.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Mooie plek nie vêr van die see af nie en waarde vir geld.

Baie mooi woonstel met alles wat jy nodig het. WiFi help as gevolg van geen TV nie. Baie vriendelike eienaars wat jou die geskiedenis van Dwarskersbos en omgewing kan gee. Die woonstel is nie vêr van die see af nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekke By Die See se terugvoer

Norman it was nice to have you guys here. We are working on the TV.

Nico

Lekke By Die See
Teresa W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hidden away but close to the beach.

It was a little difficult to locate the premises as there was no signage. It's a simple but adequate self catering unit at the back of the main residence. The host popped in regularly to check if we were okay or if there was anything we needed. It is within walking distance of the beach, and local shops which was handy. We were quite comfortable.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Versteek maar naby die strand.

Dit was 'n bietjie moeilik om die perseel op te spoor aangesien daar geen tekens was nie. Dit is 'n eenvoudige maar voldoende selfsorgeenheid aan die agterkant van die hoofkoshuis. Die gasheer het gereeld ingeloer om te kyk of ons reg is en of daar iets was wat ons nodig gehad het. Dit is binne loopafstand van die strand en plaaslike winkels wat handig was. Ons was redelik gemaklik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracudasingel 7, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 16
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdBqyoemv9EFCTuFxFX9qBj8BIzv15UfjsaEn7OjTb1B8E8AdXM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 84 5 1 5 7 Baracuda Crescent Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.691250968646 18.235524404928
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem