Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeBly Boutique Loft

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir LekkeBly Boutique Loft
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Almut B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almut B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie gerieflik.

Dit was uitstekend, eienaar baie vriendelik, kamer skoon en netjies met alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chane J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dit was 'n heerlike ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therese L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therese L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer. Pragtige sonsondergange.

Perfekte wegbreek om jou siel en liggaam te laat rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Thank you for taking the time to share your review with us. We truly appreciate your kind words and are thrilled to hear that you had a great stay. It was a pleasure being a part of your memorable experience, and we would be delighted to welcome you back as our guest in the future. Thank you again.

LekkeBly Boutique Loft
Chevonne Y - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chevonne Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Affordable and clean.

It was very clean and perfect for a couple. Would definitely recommend it and would definitely be staying there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

We want to express our gratitude for the time you invested in writing a review. Your positive feedback warms our hearts, and we're thrilled to have contributed to your memorable experiences. It was an absolute pleasure having you as our guest, and we would be honoured to accommodate you again. Thank you for choosing us.

LekkeBly Boutique Loft
Adam E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam E
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed the peaceful environment and the most needed rest.

Thank you for your friendly and efficient service through the registration, payment and as well as check out from the accommodation. I will surely use the website again in the future for my holiday destinations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

On behalf of our team, we wanted to express our heartfelt appreciation for your review. Your time and positive feedback are incredibly valuable to us. We're overjoyed that you had a great stay and that we could contribute to making it memorable. It was an absolute pleasure hosting you, and we would be thrilled to have the opportunity to accommodate you again. Thank you!

LekkeBly Boutique Loft
D G E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
D G E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende verbly, sal verseker weer daar oorbly!

Uitstekend toegerus met gehalte toerusting en toebehore. Uiters skoon en netjies. Kan dit regtig aanbeveel as verblyf vir twee in Paternoster.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie met ons te deel. Ons waardeer opreg jou vriendelike woorde en is opgewonde om te hoor dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Dit was 'n plesier om deel te wees van jou onvergeetlike ervaring, en ons sal verheug wees om jou in die toekoms weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie weereens!

LekkeBly Boutique Loft
Carl David L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl David L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik!

Alles was perfek. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Ons wil graag ons dankbaarheid uitspreek vir die tyd wat jy belê het om 'n resensie te skryf. Jou positiewe terugvoer verwarm ons harte, en ons is verheug om 'n bydrae te lewer tot jou onvergeetlike ervarings. Dit was 'n absolute plesier om jou as ons gas te hê, en ons sal geëerd wees om jou weer te akkommodeer. Baie dankie dat jy ons gekies het.

LekkeBly Boutique Loft
Gerhard B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, rustige plekkie. Het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie vir Ben en Naomé vir julle vriendelikheid en gasvryheid. Ons sal beslis weer by julle kom kuier.

Baie oulike dorpie en lekker blyplekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Namens ons span wil ons ons opregte waardering uitspreek vir jou resensie. Jou tyd en positiewe terugvoer is ongelooflik waardevol vir ons. Ons is oorweldig dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het en dat ons kon bydra om dit onvergeetlik te maak. Dit was 'n absolute plesier om jou te gasheer, en ons sal baie verheug wees om die geleentheid te hê om jou weer te akkommodeer. Baie dankie!

LekkeBly Boutique Loft
Astrid V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, mooi uitsig en alle nodige geriewe.

Ons het baie lekker by LekkeBly Boutique Loft gebly. Die ekstra gasteboek met informasie oor die area was bedagsaam. Die geriewe was goed en die toestelle van goeie gehalte. Baie mooi uitsig gehad en het baie maklik reggekom met reëlings vir sleutels en ander kommunikasie. 'n Plus-punt is die feit dat die perseel sonpanele het, en ons het as gevolg daarvan heeltyd krag gehad ten spyte van die beurtkrag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons harte word warm wanneer ons hoor ons gaste het die verblyf geniet. Dit was heerlik om julle as gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.

LekkeBly Boutique Loft
Jeff E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeff E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Netjies. Vriendelike ontvangs. Welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Ons waardeer opreg die tyd wat jy geneem het om jou resensie te deel. Jou vriendelike woorde bring vreugde, en ons is verheug om deel te wees van jou wonderlike verblyf. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons sou graag die geleentheid hê om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Baie dankie vir jou ondersteuning.

LekkeBly Boutique Loft
Cheryl P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl P
Gesin met tieners

Lovely loft apartment with excellent facilities.

Everything you could need for a stay. I only stayed 2 days, but could have spent a week there!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Thank you for this great review. We are so glad that you've enjoyed your stay with us. We trust that we will see you again in near future.
Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Eden P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eden P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en kalmerend.

Die plek was netjies en mooi uitgelê met die aankoms. Ons het baie privaatheid gehad en die see lug en die atmosfeer was goed vir siel. Die mense is ook baie vriendelik. Sal weer daar kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Dit is vir ons 'n riem onder die hart dat ons gaste die rustigheid kan geniet en die akkommodasie geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

LekkeBly Boutique Loft
Alwyn V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plekkie om 'n wegbreek te hê.

Baie mooi net soos die foto's. Bietjie oefening saam die trappe. Maar het die kuier in Paternoster geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Jou positiewe terugvoer beteken baie vir ons, en ons is verheug dat jy 'n wonderlike verblyf gehad het. Om deel te wees van jou onvergeetlike ervarings was 'n voorreg, en ons sal verheug wees om jou weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie dat jy ons gekies het.

LekkeBly Boutique Loft
Wessel R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik tuis in die loft.

Baie lekker gemaklik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie vir die deel van jou resensie met ons. Jou terugvoer word hoogs waardeer, en ons is verheug dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Ons is vereer om deel te wees van jou onvergeetlike ervarings, en ons sal graag die geleentheid hê om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Baie dankie dat jy ons gas was.

LekkeBly Boutique Loft
Amoray B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Baie rustige area. Sal definitief weer gaan.

Die kuier was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Namens ons span wil ons ons opregte waardering uitspreek vir jou resensie. Jou tyd en positiewe terugvoer is ongelooflik waardevol vir ons. Ons is oorweldig dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het en dat ons kon bydra om dit onvergeetlik te maak. Dit was 'n absolute plesier om jou te gasheer, en ons sal baie verheug wees om die geleentheid te hê om jou weer te akkommodeer. Baie dankie!

LekkeBly Boutique Loft
Anonieme gas - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Met die venters in die dak was ons net te vroeg wakker gemaak, te veel lig in area.

Miskien net 'n plan maal met die dak se venters.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie met ons te deel. Ons waardeer opreg jou terugvoer en sal aandag aan die saak gee. Dit was 'n plesier om deel te wees van jou ervaring, en ons sal verheug wees om jou in die toekoms weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie weereens.

LekkeBly Boutique Loft
Jacques L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon, ruim, oornagakkommodasie.

Buitengewone mooi "loft" met uitstekende geriewe vir selfsorg en pragtige kunswerke op die koop toe. Spyt ons het net vir een nag bespreek! Kan dit baie sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie dat jy die tyd geneem het om jou resensie met ons te deel. Ons waardeer opreg jou vriendelike woorde en is opgewonde om te hoor dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Dit was 'n plesier om deel te wees van jou onvergeetlike ervaring, en ons sal verheug wees om jou in die toekoms weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie weereens.

LekkeBly Boutique Loft
Duncan N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

Perfect location for just yourself and partner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

On behalf of our team, we wanted to express our heartfelt appreciation for your review. Your time and positive feedback are incredibly valuable to us. We're overjoyed that you had a great stay and that we could contribute to making it memorable. It was an absolute pleasure hosting you, and we would be thrilled to have the opportunity to accommodate you again. Thank you!

LekkeBly Boutique Loft
Les G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Les G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid is goed toegerus, maar sal nie dit aanbeveel vir ouer mense nie as gevolg van die trappe.

Die boek/pamflet rakende die inhoud van die eenheid is goed, maar ons was ongemaklik as gevolg van dreigende kostes van moontlike breekgoed. Toiletpapier was onvoldoende en het eie gebruik. Ons wou die see sien en eerste keuse eenheid (in die groep) sou ons basies dieselfde gekos het alhoewel 50% van die Loft-eenheid vir twee nagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Ons waardeer opreg die tyd wat jy geneem het om jou resensie te deel. Jammer oor die ongerief, maar dit is 'n selfsorg eenheid. Voorraad word slegs vir die begin van die verblyf gegee. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê, en ons sou graag die geleentheid hê om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Kyk gerus na Soli Deo Gloria asook Pearl Studio Apartment waar geen trappe is nie. Baie dankie vir jou ondersteuning.

LekkeBly Boutique Loft
Johan S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ag dit was nou net wat ons nodig gehad het met die verslapping van inperkingregulasies. Lekker skoon en aantreklike blyplekkie. Dankie vir vriendelike diens.

As jy beoog om 'n wegneemvis-en-calamari-combo te bestel, doen jou huiswerk. Ons het maklik die swakste produk beleef en dit aan die Weskusvissersdorpie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Ons wil graag ons opregte dank uitspreek vir die tyd wat jy geneem het om 'n resensie te skryf. Die ete wat julle gekry het, het niks met die verblyf te doen nie. Ons verskaf nie etes nie. Dis jammer julle het dit so beleef. Dit sou goed wees om dit met die restaurant op te volg. Ons sal verheug wees om jou weer as ons gas te verwelkom. Baie dankie dat jy ons gekies het.

LekkeBly Boutique Loft
Koos D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenheid mooi, netjies, gerieflik en bly lekker.

Het baie lekker gebly. Plek is baie mooi en gerieflik. Binne stapafstand vanaf alles. Sal beslis weer hier gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie vir die deel van jou resensie met ons. Jou terugvoer word hoogs waardeer, en ons is verheug dat jy 'n fantastiese verblyf gehad het. Ons is vereer om deel te wees van jou onvergeetlike ervarings, en ons sal graag die geleentheid hê om jou weer in die toekoms te akkommodeer. Baie dankie dat jy ons gas was.

LekkeBly Boutique Loft
Karen N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Karen N
Saam met vriende

Good.

Unable to use the kettle which had a fair amount of rust in it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed.

Kon nie die ketel gebruik met 'n redelike hoeveelheid roes daarin nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

We are deeply grateful for your review and the time you took to share your experience. It will be great if you contact the manager and request cleaning of it. We are all the time available. Having you as our guest was a pleasure, and we would love nothing more than to welcome you back in the future. Thank you for choosing us and for your support!

LekkeBly Boutique Loft
Marnix V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything we needed. All perfectly organised.

Charming, clean and reasonable price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

On behalf of our team, we wanted to express our heartfelt appreciation for your review. Your time and positive feedback are incredibly valuable to us. We're overjoyed that you had a great stay and that we could contribute to making it memorable. It was an absolute pleasure hosting you, and we would be thrilled to have the opportunity to accommodate you again. Thank you!

LekkeBly Boutique Loft
Alicia C - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

A lovely place to stay.

We were welcomed by our host who graciously explained everything to us. We loved the comfortable bed. There is a big bathroom. We had everything we needed to make a meal and our coffee and tea. The Loft is close to the beach and restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Thank you for the great review and rating. It was so great to have you here and we are pleased that you've enjoyed your stay with us.

We hope that you will back in near future.

LekkeBly Boutique Loft
Lilah P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilah P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing and so much put into making the special.

Amazing and so wonderful.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik en soveel moeite is daarin gesit om dit spesiaal te maak.

Amazing en so wonderlik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Thank you for the wonderful review and rating. It was great having you here.

We are very excited that you had a good time with us and would love to accommodate you again in the near future.

LekkeBly Boutique Loft
Carla O - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla O
Enkelreisiger

Dit was heerlik.

Dit was 'n wonderlike kuier tussen vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie. Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang. Ons is regtig opgewonde om die resensie van ons gaste te lees en te vind dat hulle dit baie geniet het.

Ons is bly julle het 'n goeie tyd gehad en ons hoop om julle sommer baie gou weer terug te verwelkom.

LekkeBly Boutique Loft
Kobus T - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ambience.

Beide die gasheer en gasvrou is baie behulpsaam en aangenaam. Die woonstel voel splinternuut en beskik oor die meeste geriewe. Die bed slaap heerlik en die woonstel is slegs 5 minute se stap van die strand geleë. Ek sal graag weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Goeiemiddag,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons is baie bly dat julle die verblyf uitstekend gevind het en dat julle rustydjie goed afgeloop het. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Marnix V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnix V
Saam met eggenoot / lewensmaat

All perfect.

All we expected and needed. Brand new and good quality. Price reasonable and justified.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles perfek.

Alles wat ons verwag en gekort het. Splinternuut en goeie gehalte. Prys is redelik en geregverdig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Thanks for the wonderful review. We are happy that you've enjoyed your stay here and that the accommodation formed part of your holiday memories.
We are looking forward accommodating you again in near future.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Eugene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig gewees.

Ons het baie lekker gebly in die loft dit was baie skoon en stylvol. Al wat ek sal aanbeveel is dat die braaigeriewe vervang moet word want die baie klein rooster wat daar was is erg geroes maar het gelukkig my eie gebring. Maar anders as dit was dit baie lekker gewees om daar te bly vir die naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Hallo Eugene,
Jammer ons antwoord nou eers op jou resensie. Baie dankie daarvoor. Ek kan dadelik se dat die rooster met 'n stainless steel rooster vervang is. So jammer, maar ons wat destyds met besigheid weggewees toe jy hier gebly het ons kon dit nie toe vervang nie.
Hoop jy kom ons gou weer besoek.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Hilda S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en smaakvol.

Pragtige, luukse solderkamer met al die nodige geriewe en meer. Parkering was egter 'n probleem, maar ek is seker die vriendelike eienaars is besig om dit aan te spreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Goeiemiddag Hilda,
Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ons is bly dat jy die akkommodasie as uitstekend beleef het. Jy is reg, die parkering is aangespreek: Daar is nou 'n afdak gebou vir die motor en die oprit is gemakliker gemaak.
Ons sien uit daarna dat julle weer kom kuier - hierdie keer onder 'n heerlike afdak.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Cathy F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it. Could stay in the loft permanently.

Definitely will be back. Only negative point was the state of the braai grid. Very rusted. Luckily we brought our own.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Hi Cathy,
Sorry for out late reply, but we really appreciate your feedback. We have replaced the braai grid with a stainless steel one. Now I am sure it will not be rusted again.
We trust that you will come to visit soon again.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Dean A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dean A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was good to stay at such a clean place. Will certainly visit their in future again.

Paternoster is a wonderful destination. I visited there last when I was a youth at high school. It is always a pleasure to come back to the important places in your past.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Dear Dean,
Thanks for this review. We are very fortunate to have such a staff that our guests stay in a clean place. We are looking forward accommodating you again. This time there is shaded parking as a bonus.
Kind regards,
Ben and Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Isabel Z - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n baie aangename tyd gehad!

Die kamer was pragtig en netjies. Ons het baie lekker gebly en alles was reg. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Hallo Isabel,
Baie jammer dat ons so laat antwoord. Ons waardeer dat jy die moeite gedoen het om 'n verslag te skryf. Ons is baie bly dat die standaarde van die Loft 100% en glo dat julle gou weer sal kom kuier. Ons sien uit daarna.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Charl A - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naweek was fantasties.

Ons verblyf die naweek was wonderlik. Die woonstel is baie netjies. Ons het baie veilig gevoel. Ons was goed ontvang. Ons sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Goeiemiddag Charl,
Baie jammer vir die laat antwoord, maar dit maar nie ons dank aan jou dat jy die moeite gedoen het om die verslag te skryf minder nie.
Baie dankie vir die pragtige review. Ons is baie bly dat julle die naweek wonderlik gevind het en glo dat die verblyf in die Loft 'n groot deel daarvan uitgemaak het.
Ons sal julle baie graag weer wil akkommodeer.
Groete,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Junette R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie lekker oorgebly, dit was 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi loft en smaakvol gemeubileer.

Baie geniet omdat die loft nuut en skoon was. Baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

LekkeBly Boutique Loft se terugvoer

Goeiemiddag Johan,
Sjoe, jy het seker gedink ons gaan nooit reageer op jou resensie nie. Baie jammer dat jy sooo lank moes wag, maar ons gaste is vir ons baie belangrik. Baie dankie vir die mooi review. Ons sal julle baie graag weer wil akkommodeer en hoop julle kan gou weer kom kuier.
Beste wense,
Ben en Naomi

LekkeBly Boutique Loft
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem