Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LekkeBly Boutique Loft

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

LekkeBly Boutique Loft is 'n pragtige selfsorgeenheid in die Weskusdorpie Paternoster. Mosselbank se hoofstrand is 250 m vanaf die eenheid. Die eenslaapkamer-eenheid is geskik vir 2 gaste en rook is verbode. Die eenheid het stapeldeure wat na 'n dek met 'n buitebraai en 'n uitsig oor die plantegroei lei.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea, knus eetarea met 'n kombuis en 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Daar is ook gesighanddoeke, badhanddoeke, seep, 'n haardroër en 'n elektriese kombers vir die winter. Die woonstel bied parkeerplek op die perseel.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, wynproe, swem, visvang, voëlkyk, e-fietse, bergfietsry en sweefski in.

Slaapplek

’n Bespreking by LekkeBly Boutique Loft sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 37 resensies vir LekkeBly Boutique Loft
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Naomi Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 111

Jaar gelys 11

Ligging

  • Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink LekkeBly Boutique Loft het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Korhaanstraat 17, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkphGUqj5jP0Q92aVuugIVJSfC9e1Z0ijKDlihQbU9ww3EOdsIi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 17 Korhaan Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.807530223239 17.897727638483
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem