LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker by die See 152 | LekkeSlaap
+20

Lekker by die See 152

Selfsorg
Vrede
Vanaf
Vanaf R350
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dit is 'n houthuise wat privaat in die tuin staan. Dit bestaan net uit 'n slaapvertrek met 'n dubbelbed. Daar is eetgerei vir 2 persone met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n Weber-braaier buite, 2 stoeltjies en 'n tafel. Die badkamer word nie gedeel nie, maar dit is 'n "bosbadkamer" en staan los van die huisie. Ontbyt is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder bring. 'n Breekskadeposito moet in kontant aan die verhuurder betaal word met aankoms en word weer terugbetaal die dag na vertrek Die Jacuzzi kan teen ’n ekstra koste van R200 per dag warm gemaak word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Liefde
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
Beskrywing

Dit is 'n 'n drieslaapkamerhuis met 'n groot stoep. Twee kamers het elk 'n dubbelbed en 1 kamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig met yskas, mikrogolf oond, stoof en alle eetgerei. Daar is 1 toilet en 1 badkamer met bad en stort. Die tv kamer het 'n tv met DSTV. (minimum kanale) kan eie decoder saambring. Die swembad en Jacuzzi is vir almal se gebruik. Die perseel is heeltemal omhein.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie swem- en badhanddoeke saambring. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerder bring. 'n Breekskadeposito moet in kontant aan die verhuurder betaal word met aankoms en word weer terugbetaal die dag na vertrek Die Jacuzzi kan teen ’n ekstra koste van R200 per dag warm gemaak word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 152 Kerry Laan, Black Rock, Port Edward, 6059, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPyYWQ06rNa4SAj4z8SYtQSV8mIAVLdA1btRVelSksSpZd8H2hz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350  per nag(plek vir 2) 3 5 1 5 Lot 152 Kerry Avenue Black Rock 6059 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.053522057795 30.224942791124
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!