LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker lê Selfsorg | LekkeSlaap
+18

Lekker lê Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Lekker lê Selfsorg
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Leanette H - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mooi omgewing.

Baie rustige omgewing, mooi blomme gesien. Ons was ongelukkig 15 minute laat om die dorpie se enigste Spar oop te kry hulle het 1 uur middag gesluit.

Daryl D - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation near the town of Nieuwhoudtville. Van, the manager, is very effective and friendly. We would definitely stay again.

We shall return in the near future.

Pieter B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar gerieflik.

Baie lekker gebly in Uitsig. Al die basiese benodighede. Baie vriendelike diens. Gerieflik naby aan die dorp.

Andrea W - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea W
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Vriendelike eienaar,ons welkom en tuis laat voel. Het tydens ons reis deur Namakwaland in verskeie plekke gebly en meen hierdie is egter n klein bietjie te duur vir wat gebied word. Sal nogtans dit steeds aanbeveel.

Hennie S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie veilig en netjies.

Cornelia R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia R
Saam met vriende

Het Lekker Lê besoek om blomme te ky.

Lekker Lê is baie sentraal geleë naby die trekpad vir blomkyk by die Nieuwoudtville Blomreservaat en die dorp en Hantam Botaniese Tuin.

Miranda B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasverblyf wat grens aan Nieuwoudtville - fantastiese vir blommeverblyf!

Die eenheid is netjies, skoon en op 'n basiese manier gerieflik. Baie sentraal geleë vir blommekyk. Die jonge gasheer, Izak, is 'n pragtige mens wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Hy het ons 2 persoonlike gunste gedoen waarvoor ons uiters dankbaar is, so vriendelik en behulpsaam soos net plaasboere kan wees. Hy het ook gereeld ingeloer om te hoor of als in orde is en ons ook betyds gewaarsku indien daar beurtkrag geskeduleer is. Ons kan Lekker lê aanbeveel.

Heleen B - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen B
Saam met vriende

Vriendelike mense, skoon akkommodasie. Ons het tot 'n vrag hout gekry.

Sal beslis weer daar gaan bly.

Lekker lê Selfsorg's terugvoer

Goeie dag,

Ek is regtig bly jul het dit geniet en ek sien uit om jul weer te akkomodeer!

Groete,
Lekkerlê

Lekker lê Selfsorg
Colin S - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly owner.

Good location for flower season.

Lekker lê Selfsorg's terugvoer

Good day Colin,

Thank you very much for sharing your experience with the rest of our people. Looking forward to seeing you next year.

Regards,
Lekkerlê

Lekker lê Selfsorg
Jo P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en netjies.

Gerieflike, skoon en netjies. Die eienaar het ons voertuig se band Calvinia toe geneem om te laat herstel, sodat ons kon gaan blomme kyk. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflike as moontlik te maak. Hy het ons ook van baie goeie raad voorsien oor die area.

Sonya O - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya O
Gesin met tieners

Rustig, goed geleë.

Die ontvangs was vriendelik. Ons het in Die Stal gebly. Die huisie was goed toegerus en die elektriese komberse op die bed was meer as welkom. Alles was baie skoon en netjies.

Linda B - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, sonder nonsens verblyf.

Lekker privaat huisie op plaas teenaan die dorp. Gerieflik, vriendelike gasheer. Kombuisie was goed ingerig. Lekker braaiplek, hout is voorsien. Elektriese kombers was welkom toe die koue inskop.

Schalk K - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K

Rustig op die plaas.

Naby waterval en kokerboomwoud.

Lekker lê Selfsorg's terugvoer

Goeie dag en baie dankie vir die tyd wat U geneem het om met die res van ons mense U ervaring te deel. Ek sien uit om U weer volgende jaar te sien.

Groete,
Lekker lê

Lekker lê Selfsorg
Kobus V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Lekker geslaap.

Die huisvesting is netjies en skoon. Genoeg vuurmaakhout gekry vir braai. Die gasheer kon die volgende oggend net 'n draai gemaak het en verneem het of alles nog reg is. Hy het wel die vorige aand gesê hy gaan die volgende dag uit wees. Het al meer gasvryer gashere gehad. Dink die prys is nie regtig waarde vir geld nie.

Lekker lê Selfsorg's terugvoer

Goeie dag Mr Kobus.

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om n resensie te skryf.

Ek is baie bly dat julle genoeg hout verniet gekry het vir jul braai.

Ek vra omverskoning dat ek ek nie die volgende dag daar was om te hoor of als in orde was nie, maar soos u gese het, het ek die vorige dag verskoning gemaak dat ek weg gaan wees en gesê daar is mense op die plaas en u kan net skakel indien daar enige probleme was.

Dankie steeds vir 4 uit 5 sterre vir die waarde vir geld.

Lekker lê Selfsorg
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAngUfSnhe9ygR16BXPTO0VRDmDhwn6oFsX7c33xZs5qGArXYjRO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 Off the R27, Plaas Heldersig Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.372968430595 19.09513293148
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!