Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker lê Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 59 resensies vir Lekker lê Selfsorg
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5
Alicia V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Alicia V
Gesin met klein kinders

Dooie goggas op die vloer en vensterbank (stowwerig). Nie 'n kers of lamp vir loadshed.

Nie soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Danie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skokkend.

Nie soos geadverteer. In agterplaas tussen skuur en trokke. Geen uitsig. Mure in badkamer gemuf. Braaibak waarin jy jou vleis moet sit is vuil en geroes. Klein miertjies die hele plek vol. Braairooster opgeroes. Baie klein tafel in hoek tussen kombuiskaste en 2 mense kan nie daar eet nie. Twee klein stoeltjies om op te sit. Banke voor TV morsig vuil. Buite by braai is daar slegs 'n ou tuinbank om op te sit. Skande dat jy moet betaal vir dit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greg W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Greg W
Enkelreisiger

Underwhelmed.

No one to meet and greet as stated. No WiFi access code provided so free WiFi is not true. No one answers the phone. All round an amateur experience. Nothing like the sugar-sweet advertising!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian C
Saam met vriende

Nice to have a full self catering just out of town.

We had a very nice stay and all was well presented.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarie V
Saam met vriende

Geen groot klagtes nie. Matrasse nie wonderlik nie. Toilet bietjie van 'n riller.

Bietjie duur vir wat mens kry. Was egter baie bly om wel blyplek te kon kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jan B
Saam met vriende

Goeie verblyf, omgewing onnet.

Verblyf netjies en goed toegerus, maar omgewing kort aandag. Vir 4 persone bedoel, maar net 2 stoele by eethoekie. TV-opvangs werk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Marius M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig oorgeslaap.

Net oorgeslaap, werker het blyplek gewys, verder geen kommunikasie met ons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jos H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and easy, quiet, and lots of space around accommodation.

Recommendable as an overnight stay, especially when visiting the flowers in spring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stort se wegloopwateruitlaat was verstop.

Plek se sleutel was in deur. Nooit iemand gesien nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Retha D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Die plek was mooi skoon, maar ons was teleurgesteld in die uitsig en instandhouding van die plekkie. Dit is glad nie wat ons aan gewoond is deur die webtuiste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf.

Wat 'n aangename ervaring! Ons huisie was heerlik koel, en so mooi skoon. Ons het regtig baie lekker geslaap, so rustig en die Karoo stilte is al wat nodig is na 'n lang dag op die pad. Ons sal vir seker weer hier oorslaap as ons verby Niewoudtville gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne P
Saam met vriende

A pleasant stay.

Nice place to stay away from town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Peter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hierdie akkommodasie is nie eintlik op 'n plaas nie. Dis op 'n industriële bedryf se perseel. Dis omtrent die teenoorgestelde wat jy verwag van wanneer jy kom blomme kyk.

Die akkommodasie was baie basies en die huisie se afwerkings was swak. So vinnig moontlik en so goedkoop moontlik gebou. Ons het op hierdie toer in 9 verskillende akkommodasies gebly en hierdie een was beslis die een wat die minste waarde vir geld gegee het. Jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Willem E
Saam met vriende

Teleurstellend!

Katelbedjies se matrasse was uitgehol. Dit was vir ons 'n groot verleentheid veral omdat ons Amerikaanse vriende saam gehad het. Sal verseker nie aanbeveel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wilfried M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Wilfried M
Saam met vriende

Lekker op die plaas gebly.

Basiese selfsorgeenheid. Bietjie duur vir wat jy kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie S

Awesome.

We enjoyed our stay at Lekker lê Selfsorg. Owners are lovely people. Accommodation are very clean and has a nice braai area. Will definitely go back for a longer stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paula C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Paula C
Saam met eggenoot / lewensmaat

This was not our favourite stop on our trip.

We stayed at a few places on this trip, this was the most expensive, with very little to offer and the most disappointing. Marilette was helpful but wasn't onsite, she efficiently assisted with the lack of hot water in the flatlet and helped with the wifi. I felt like I was on a building site, it was clear that there was work in progress but the area around the chalet has rubble around it, there was a tractor clearing an area when we arrived to relax. The bathroom door didn't close properly. My husband had to duck each time he went in or out of the bedroom door, and he is under 6ft. The bed our son slept on was not suitable for an adult- way too soft. One of the lounge chairs is broken or the springs have given up the ghost. There is a problem with the drainage system as every time you ran water or flushed the toilet there were a lot of loud glugging sounds for a while afterward. They have the right idea, having the chalets face the other direction and not at corrugated iron barn, would have made the setting more attractive. Certainly, a lot of work to do to make this a comfortable spot for those stopping over.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brigitte R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brigitte R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stopover in Flower Region.

The small cottage was adequate for our needs, clean and comfortable. We received a warm welcome on our arrival.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaas atmosfeer.

Alles wat jy nodig kan hê. Lieflik en skoon. Vriendelike en behulpsame gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Ons is baie bly dat julle 'n goeie ervaring gehad het. Ons hoop om julle in die toekoms weer te sien. Groete

Lekker lê Selfsorg
Anel G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel G
Saam met vriende

Waarde vir geld.

Alles was baie netjies en soos verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V
Gesin met klein kinders

Heerlike plaasatmosfeer

Ons het heerlik gebly, ons wens ons kon langer bly! Baie baie dankie vir julle gasvryheid, ons het so tuis gevoel. Volgende jaar kom ons definitief weer daar bly tydens veilingtyd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Baie baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons is só bly julle het dit geniet! Ons sien uit om julle weer volgende jaar te ontvang!

Lekker lê Selfsorg
Wilhelm L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm L
Enkelreisiger

Kos vir my siel!

Heldersig sal atyd 'n baie spesiale plek in my hart hê!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs. Gerieflik ingerig. Lekker braaistoep. Rustige plaasatmosfeer.

Heerlike afsaalplek na 'n dag se blommekyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik om om rustig te wees na 'n dag se besoek aan die omgewing.

Ons het die verblyf baie geniet en sal weer teruggaan om blomme te gaan kyk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aletta S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Aletta S
Saam met vriende

Perfek geleë. As jy van plaas hou is dit die plek.

Dankie, heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quiet on the farm.

Accommodation provides all you need for a short stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Saam met vriende

Blommekyk.

Lekker lê is 'n gerieflike huis, goed ingerig en baie netjies. Die onderdakbraai op die stoep is baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable stay.

Situated on a farm just outside Nieuwoudtville. Braai area available, small kitchenette with limited selection of necessities, coffee station/rusks, fridge. The bedroom was comfortable with electric blankets and a heater fan. Limited complimentary soap/shampoo sachets for the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is an excellent location, especially if you want to go there for the flowers.

The owners were very friendly and gave us advice on where to find the best flowers. We were surprised when we saw that they stocked up on wood for our use. There was also coffee, tee, rooibos tea, sugar and a litre of milk in the fridge. They also left some rusks in the cupboard. The beds were very comfy with electric blankets. We had a great stay, and will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmo L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmo L

Baie skoon en netjies.

Ons maak baie gebruik van webbladbesprekings en het nog nie so 'n skoon woonstel gesien nie. Dit het vars en skoon geruik by aankoms en alles was in plek. Dis ook naby Nieuwoudtville. Ons het lekker op die stoep gebraai en het die aand lekker geslaap in die stilte van die Bokkeveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida S
Saam met vriende

Warm welcome by owners who provided valuable information for finding wild flowers. Comfortable stay with warm beds for the cold nights.

Neat and clear with all necessities to prepare food or braai. Stoep with built-in braai is well protected against the weather. Warm and comfortable beds. Close to the town. Friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en ligging perfek.

Terrein om eenhede kan opgeknap word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Len T - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len T
Saam met vriende

Baie rustige omgewing en sal weer gaan.

Ons het baie lekker gebly op die plaas en het die omgewing baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Goeie dag, ons is baie bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit om julle weer te ontvang.

Lekker lê Selfsorg
Beth H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beth H
Saam met vriende

Clean and cosy.

Very nice cottage with all we needed for our short stay in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thea V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thea V
Saam met vriende

Heerlike oornagverblyf.

Braaivleisvuur het hoog gebrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons hoop om julle gou weer te sien. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Lekker lê Selfsorg
Suzaan R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzaan R

Gesellig en netjies.

Dit was bitter koud in Nieuwoudtville, maar Lekker Lê voorsien verwarmers en elektriese komberse. Die woonstelletjies in keurig gemeubeleer en is baie gerieflik. Ons sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang! Hopelik vang die koue julle nie weer so nie, maar ons is bly ons kon julle warm genoeg hou.
Vriendellike Groete
Izak

Lekker lê Selfsorg
Paul G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul G
Saam met vriende

Lekker lê is 'n lekker lêplek!

Rustige omgewing en naby aan die blommewêreld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rodney N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was Ok. Chalet clean but not serviced. Heating in 2 degree weather not adequate.

Braai grid was not clean and had previous tenants' food on it. Wood provided great. Good hot water but the shower flooded the chalet every time. Not attended to when we reported, made the room very cold, we had to clean up. TV did not work for 1 day but was fixed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ida P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida P
Saam met vriende

Baie oulike plekkie om by te bly, naby aan dorp en besienswaardighede.

Izak was 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasheer. Die verblyf was oulik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Martie D
Gesin met tieners

Dit was 'n heerlike naweek in die Hantam.

Blomme gesien, besienswaardighede besoek en die vriendelike mense van die omgewing ontmoet en geniet. Lekker lê het baie potensiaal. Die stal is klein, maar afwerking binne, linne en breekgoed goed en netjies. Die badkamerdeur maak net nie toe nie! Die uitsig buite is ongelukkig op die skrootwerf van die plaas, omhein dit net vir die toekoms. 'n Stoepie met 'n dak voor die stal sal ook baie waarde toevoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanette H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig. Mooi omgewing.

Baie rustige omgewing, mooi blomme gesien. Ons was ongelukkig 15 minute laat om die dorpie se enigste Spar oop te kry hulle het 1 uur middag gesluit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daryl D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daryl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation near the town of Nieuwhoudtville. Van, the manager, is very effective and friendly. We would definitely stay again.

We shall return in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea W
Saam met vriende

Netjies en skoon.

Vriendelike eienaar,ons welkom en tuis laat voel. Het tydens ons reis deur Namakwaland in verskeie plekke gebly en meen hierdie is egter n klein bietjie te duur vir wat gebied word. Sal nogtans dit steeds aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie veilig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basies maar gerieflik.

Baie lekker gebly in Uitsig. Al die basiese benodighede. Baie vriendelike diens. Gerieflik naby aan die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonne V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deonne V
Saam met vriende

Baie lekker gekuier.

Die cottage was baie netjies en skoon, heerlike beddens. Ons gasheer was baie behulpsaam om 'n klein probleempie op te los. Kan definitief die verblyf aanbeveel vir waarde vir geld. Baie dankie, Van.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Miranda B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miranda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plaasverblyf wat grens aan Nieuwoudtville - fantastiese vir blommeverblyf!

Die eenheid is netjies, skoon en op 'n basiese manier gerieflik. Baie sentraal geleë vir blommekyk. Die jonge gasheer, Izak, is 'n pragtige mens wat uit sy pad gegaan het om ons tuis te laat voel. Hy het ons 2 persoonlike gunste gedoen waarvoor ons uiters dankbaar is, so vriendelik en behulpsaam soos net plaasboere kan wees. Hy het ook gereeld ingeloer om te hoor of als in orde is en ons ook betyds gewaarsku indien daar beurtkrag geskeduleer is. Ons kan Lekker lê aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, skoon en netjies.

Gerieflike, skoon en netjies. Die eienaar het ons voertuig se band Calvinia toe geneem om te laat herstel, sodat ons kon gaan blomme kyk. Hy het uit sy pad gegaan om dit vir ons so gerieflike as moontlik te maak. Hy het ons ook van baie goeie raad voorsien oor die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cornelia R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelia R
Saam met vriende

Het Lekker Lê besoek om blomme te ky.

Lekker Lê is baie sentraal geleë naby die trekpad vir blomkyk by die Nieuwoudtville Blomreservaat en die dorp en Hantam Botaniese Tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya O - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonya O
Gesin met tieners

Rustig, goed geleë.

Die ontvangs was vriendelik. Ons het in Die Stal gebly. Die huisie was goed toegerus en die elektriese komberse op die bed was meer as welkom. Alles was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike, sonder nonsens verblyf.

Lekker privaat huisie op plaas teenaan die dorp. Gerieflik, vriendelike gasheer. Kombuisie was goed ingerig. Lekker braaiplek, hout is voorsien. Elektriese kombers was welkom toe die koue inskop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jurie E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemiddeld.

Mooi omgewing in blommetyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heleen B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heleen B
Saam met vriende

Vriendelike mense, skoon akkommodasie. Ons het tot 'n vrag hout gekry.

Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Goeie dag,

Ek is regtig bly jul het dit geniet en ek sien uit om jul weer te akkomodeer!

Groete,
Lekkerlê

Lekker lê Selfsorg
Colin S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very helpful and friendly owner.

Good location for flower season.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Good day Colin,

Thank you very much for sharing your experience with the rest of our people. Looking forward to seeing you next year.

Regards,
Lekkerlê

Lekker lê Selfsorg
Schalk K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk K

Rustig op die plaas.

Naby waterval en kokerboomwoud.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Goeie dag en baie dankie vir die tyd wat U geneem het om met die res van ons mense U ervaring te deel. Ek sien uit om U weer volgende jaar te sien.

Groete,
Lekker lê

Lekker lê Selfsorg
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jacobus V

Lekker geslaap.

Die huisvesting is netjies en skoon. Genoeg vuurmaakhout gekry vir braai. Die gasheer kon die volgende oggend net 'n draai gemaak het en verneem het of alles nog reg is. Hy het wel die vorige aand gesê hy gaan die volgende dag uit wees. Het al meer gasvryer gashere gehad. Dink die prys is nie regtig waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekker lê Selfsorg se terugvoer

Goeie dag Mr Kobus.

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om n resensie te skryf.

Ek is baie bly dat julle genoeg hout verniet gekry het vir jul braai.

Ek vra omverskoning dat ek ek nie die volgende dag daar was om te hoor of als in orde was nie, maar soos u gese het, het ek die vorige dag verskoning gemaak dat ek weg gaan wees en gesê daar is mense op die plaas en u kan net skakel indien daar enige probleme was.

Dankie steeds vir 4 uit 5 sterre vir die waarde vir geld.

Lekker lê Selfsorg
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b86aa8e0d309b2f116a2e2a0d7138b71c2b49767f6046dc7db69fda1a6f880cb7e727a501610ec2fe058eb9c449875e1279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 59 5 1 5 Off the R27, Plaas Heldersig Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.372968430595 19.09513293148