Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekker lê Selfsorg

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Lekker lê Selfsorg bied gerieflike selfsorgverblyf vir 2 in aparte eenheide op Heldersig plaas. Die plaas is 1,8 km vanaf Nieuwoudtville, ver genoeg om die stilte te geniet en naby genoeg indien gaste iets in die dorp kort. Die verblyf is tussen bome en pragtige blomme tydens blommeseisoen.

Die eerste eenheid, Uitsig, het slaapplek vir 4. Die eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in elk. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuis met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond. Die eenheid het ook 'n braai-area.

Die tweede eenheid, Die Stal, het slaapplek vir 3 en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitarea. Daar is 'n badkamer met 'n stort, 'n sitkamer met 'n TV en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n tweeplaatstoof. Die eenheid het 'n braai-area.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Nieuwoudtville se Blommereservaat en die Hantam Nasionale Botaniese Tuin in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 59 resensies vir Lekker lê Selfsorg
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Gaste dink Lekker lê Selfsorg het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nieuwoudtville Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Plaas Heldersig, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b86aa8e0d309b2f116a2e2a0d7138b71c2b49767f6046dc7db69fda1a6f880cb7e727a501610ec2fe058eb9c449875e1279?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 3) 59 5 1 5 Off the R27, Plaas Heldersig Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.372968430595 19.09513293148