Lekker Le

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 30 % af

Kry 30% af. Geldig vanaf 8 Apr 2019 tot 9 Sep 2019.

Beskrywing

Lekker Le bied selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in Porterville, 68,4 km vanaf Ceres en 55,5 km vanaf Citrusdal.

Dié woonstel het slaapplek vi 3 en beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, badkamer met 'n bad en stort, en 'n oopplan-kombuisie en -leefarea. Daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea vir nog 2 gaste. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, oondjie, stofie, mikrogolf, ketel en broodrooster. Daar is ook lugversorging en sekere DStv-kanale.

Die eiendom is naby die Mosaïekhuis waarvan kunswerke in die woonstel uitgestal word wat gaste kan koop. Besoek ook die Porterville Plaasmark op 'n Saterdagoggend. Dié mark is 1,7 km van die eiendom af. Valskermsweef is ook gewild in die somer.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekker Le sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekker Le gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 4)

Kry 30% af. Geldig vanaf 8 Apr 2019 tot 9 Sep 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]