Porterville Akkommodasie by Lekker Le | LekkeSlaap
+13

Lekker Le

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir Lekker Le
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Minette E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie privaat en netjies met lugversorging. Skoon en vars beddegoed!

Diane en Mike het ons met ope arms ontvang. Baie Vriendelike honde op die perseel, maar hulle pla glad nie. Ons ingang was apart van die groot huis. Mooi huisie met 'n dubbelbed en enkelbed. Pragtige skoon kamers. Handdoeke word voorsien. Alles wat jy benodig soos mikrogolf, yskas en selfs DStv! Die bonus was die lugversorging. Dit raak lekker warm in Porterville. Waarde vir geld beslis.

Etienne S - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Skoon, netjies en waarde vir geld, kan enige tyd aanbeveel.

Joey S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S
Saam met vriende

Die beste in die weste.

Diane Ritchie en man, julle weet om mense tuis te laat voel. Dankie vir 'n baie lekker verblyf in julle pragtig plekkie. Ons sal beslis weer kom. Beste ooit! Dankie!

Corné K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker Le is gerieflik, netjies en het alles wat jy nodig het.

Dit was 'n lekker ervaring al was dit net vir een aand.

Heidie J - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic.

Dit was 'n fantastiese plek om te bly. Vriendelikste 2 mense. Kamers is lekker ruim. Als was perfek, kon selfs die wasmasjien gebruik. Ons het gevoel asof ons by ons eie huis was. Ek beveel die plek ten sterkste aan.

Lekker Le's terugvoer

Thank you Heidie, it was wonderful having you.

Lekker Le
Woudene M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Woudene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles was daar wat mens sou verwag van vinnig bly en gaan.

Ons het dit wat ons nodig gehad het, gevind soos geadverteer, in werkende orde en dit was stapafstand van meeste geriewe af. In die agterplaas is ons gewaarsku oor 'n hond, maar ons het nie nodig gehad om aan daardie kant van die huis te wees gedurende die vinnige oorbly nie. Ander gaste wat langer bly mag dit dalk nie so sien nie. Die eenheid het nie baie privaatheid gebied in kombuis en sitkamer nie, maar dit het ons persoonlik nie gepla nie. Die reëlings vir vertrek was gemaklik.

Lekker Le's terugvoer

The husband left the review but the wife was very happy with her stay. The husband has refused to give any further clarification as to what the issues were, despite a number of requests.

Lekker Le
Elize P - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize P

Ruim toegeruste selfsorg-eenheid.

Baie ruim selfsorg-eenheid in Porterville.

Megan S - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan S
Saam met vriende

Warm, inviting, friendly owners - felt at home.

The place itself was clean. There was wood to make a fire and all amenities we required. There was DStv as well as free WiFi. The hosts were welcoming, but also gave us our space. They weren't overbearing and had biscuits, coffee and tea readily available. Absolutely value for money.

Lekker Le's terugvoer

It was only a pleasure having you, hope we see you again soon.

Lekker Le
Fatima J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima J
Saam met vriende

Wonderlike ontspannende en baie rustige ervaring.

Dankie vir 'n wonderlike ervaring. Ons gashere was baie vriendelik en ons het daarvan gehou om daar te bly. Ons akkommodasie was baie gemaklik en skoon en ons het baie tuis gevoel. Die vars vroeëoggend lug het ons siele opgewek. Dankie.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Amazing relaxing and very peaceful experience.

Thank you for an amazing experience. Our hosts were very friendly and we loved staying there. Our accommodation was very comfortable and clean and we felt very much at home. The fresh early morning air invigorated our Souls. Thank you.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Yolande G - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande G

Dit was 'n wonderlike naweek. Sal beslis weer so maak.

Baie dankie aan Lekker Lê wat my op baie kort kennisgewing gehelp het met slaapplekkie. Al my vrae is beantwoord in rekordtyd. Jul is op die bol. Nogmaals baie dankie.

Carmen R - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, skoon, netjies, sal definitief weer daar gaan bly.

Dit was skoon en netjies. Veilig. Vriendelike mense.

Theo M - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend.

Ek en my partner het die verblyf baie geniet by Lekker Le. Ons sal Dit aanbeveel vir couples wat net wil wegbreek en na rustigheid soek.

Harried L - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harried L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en rustig ons het dit baie geniet.

Ons was Gul ontvang en alles was netjies en skoon, rustig area.

Lekker Le's terugvoer

So glad you had a nice time.

Lekker Le
Erika S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese, ruim goed toegeruste woonstel in aangename area.

Pragtige dorp in wonderlike omgewing wat baie bied vir toeriste.

Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Toit-straat 68 , Porterville, 6810, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApQ5EyTATi8t0tKnEPMllmgTappxCmfagBPj2RAnTEoXIAbNoL8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 4 persone) 14 5 1 5 68 Du Toit Street Porterville 6810 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.006821637754 18.99718118244
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za