Lekker Ontspan

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekker Ontspan bied gerieflik gemeubileerde akkommodasie in George.

Gaste kan kies tussen 2 kamers met toegang tot die sout swembad, of 'n enkelkamer wat nie toegang tot die swembad het nie. Al 3 die kamers kan ook saam bespreek word vir 'n gesin of groep van 6.

Die Swembad Kamers beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en deel die badkamer. Die Kamer is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n dubbelbed, afhangende van die gas se behoeftes. Die gedeelte wat toegang het tot die swembad het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n TV met DStv en WiFi.

Die eenheid het 'n privaat ingang.

George bied verskeie strande 'n kort entjie se ry van die woonstel af. Daar is ook verskeie bergfietsroetes en fietsryroetes, ander doendinge en besienswaardighede naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekker Ontspan gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za