Lekker Rus 37

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lekker Rus 37 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Shelly Beach, 'n kusdorpie in die hartjie van die Hibuskuskus. Die dorpie bied reisigers wat die Suidkus besoek die perfekte ligging om die kus en strande van KwaZulu-Natal te verken wat ook bekend is vir sy pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat.

Dié woonstel is op die eerste verdieping en beskik oor 2 slaapkamer met slaapplek vir 6. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort. Albei kamers het 'n plafonwaaier, en die hoofslaapkamer lei na 'n balkon.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV, gemaklike sitplek en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer lei na 'n balkon met sitarea en 'n see-uitsig. Onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n braai-area.

Buiten die strande bied Margate ook van die beste snorkel- en duik-geleenthede gegewe die warm Indiese Oseaan seestrome wat 'n magdom seelewe bring. Ander doendinge sluit brandeprlankry, seiljag, kanovaart, waterski en wildkyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Lekker Rus 37 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lekker Rus 37 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R585 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za