Lekker Slaap Huis
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lekker Slaap Huis bied gerieflike selfsorgverblyf in Panorama, 'n Kaapse voorstad naby die MediClinic, N1 Stad-winkelsentrum en ander hospitale. Besienswaardighede in die omgewing sluit Durbanville se wynroete, die Tygervallei Winkelsentrum, GrandWest Casino, Tafelberg en Kaapstad se strande in.
Verblyf word gebied in 'n vakansiehuis wat op die eienaar se perseel geleë is. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 volle badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet, 'n oopplan-kombuis en 'n dubbelmotorhuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Daar is ook 'n uittrekbank beskikbaar in die ruim TV-kamer.
Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, oond en skottelgoedwasser en wasgeriewe. Verder is daar 'n braai-area, 'n swembad in die lowergroen tuin, 'n TV met DStv, 'n kaggel en veilige parkeerplek.
Die eienaar woon in 'n woonstel op die perseel met 'n aparte, private ingang.
Doendinge in die omgewing sluit swem, wynproe, ysskaats, bergfietsry, staproetes en wonderlike eetplekke in.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekker Slaap Huis sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekker Slaap Huis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapzicht Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Mozart-singel 10, Kaapzicht, Panorama, 7500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom