LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lekker Weskus | LekkeSlaap
+8

Lekker Weskus

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lekker Weskus is op die strandfront in Lambertsbaai geleë. Die dorp is bekend vir die Weskusblomme wat van Julie tot Desember blom.

Die woonstel is op die onderste verdieping en dit bied slaapplek vir 4 gaste. Dit het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers front na die see. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die leefarea het ononderbroke see-uitsigte en dit lei na 'n privaat tuin op die strandfront. Die oopplan-kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Parkeerplek op die perseel word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans

Geriewe

  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 119, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdkNmExMDZhLTg5MzktNGEyYy1hNDI3LTFjNmFhYjlkZmZmZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 119 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.089637500794 18.30998852849
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!