Lekkerbly Bellville
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillianstraat 86, Rosendal, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10
- Vanaf R635 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lekkerbly Bellville bied selfsorgverblyf in Rosendal, 'n stil woonbuurt in Bellville. Rosendal is ideaal naby die lughawe, Louis Leipoldt Medi-Clinic, winkelsentrums en hoofweë geleë. Dit is ook binne 5 minute stapafstand van Steiner OpleidingSentrum in Rosenpark
Die moderne eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het 'n privaat ingang. Dis smaakvol gemeubileer en bied slaapplek aan 2 gaste in 'n dubbelbed. 2 enkelbeddens kan ook voorsien word op versoek in plaas vvan dubbelbed vir besprekings van 3 dae of langer.
Dié oopplan-eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Daar is 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, ketel en mikrogolfoond. Ander geriewe sluit 'n braai-area, gratis WiFi en veilige parkeerplek in. Die eenheid het ook lugversorging en 'n TV met DStv..
Besienswaardighede in die omgewing sluit Bellville-gholfklub, GrandWest-kasino, Tygervallei-winkelsentrum en Durbanville se wynlandgoedere in.
Slaapplek
’n Bespreking by Lekkerbly Bellville sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Gillianstraat 86, Rosendal, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Lekkerbly Bellville het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rosendal Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillianstraat 86, Rosendal, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10