Lekkerbly Bellville
Opsomming van Resensie
Dwayne A - Mrt 2020
Gemiddeld
Goeie ligging. Rustig.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Dwayne
Baie dankie vir die terugvoering.
Lekkerbly-groete
Fanus en Rita
Neil O - Mrt 2020
Gemiddeld
Baie netjies en rustig.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Niel
Baie dankie vir die goeie terugvoering en jou vriendelikheid. Jy was regtig die toonbeeld van die ideale gas.
Lekkerbly Groete
Fanus & Rita
Marika S - Mrt 2020
Gemiddeld
Aangenaam.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Marika
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die verblyf gerieflik gevind het.
Lekkerbly Groete
Noeline V - Feb 2020
Gemiddeld
Enjoyed every minute of our stay!
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Noeline,
Thanks for the stunning review and even more so for being such accomodating & easy going guests. It will only be a pleasure to welcome you back!
Kind Regards,
Fanus & Rita
Clive En Ria K - Jan 2020
Gemiddeld
Die ligging was ideaal vir ons verblyf.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Clive,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek vra om verskoning vir julle swak ervaring. Ons is teleurgesteld dat ons nie daarvan bewus was terwyl julle hier was nie - veral omdat ons 'n paar keer met julle geskakel het. Ons sal ons kwaliteit kontroles opskerp.
Rienie B - Nov 2019
Gemiddeld
Gaan maar weer.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeie dag Rienie
Baie baie Dankie vir die mooi boodskappie & terugvoering! Baie bly jy het die tydjie by ons geniet & van Lekkerbly gehou! Was vir ons lekker om jou as ons gas te ontvang.
Mooi gaan & Geseende Feestyd! Veilig wees
Fanus & Rita
Christa D - Okt 2019
Gemiddeld
Awesome, wonderlik, fantasmagories!
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Beste Christa,
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly julle het die tydjie by Lekkerbly en die Kaap geniet! Julle was sulke bedagsame gaste.
Goed gaan!
Cobus J - Aug 2019
Gemiddeld
Sentraal, netjies en het ons behoeftes perfek gepas.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Cobus,
Ons is bly om te hoor julle het die tydjie by ons geniet en die eenheid gerieflik gevind.
Lekkerbly Groete Fanus & Rita
Eduline H - Aug 2019
Gemiddeld
Baie oulike mense en baie oulike blyplek.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Eduline,
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Bly jul het jul naweek kuiertjie by Lekkerbly & in die Kaap geniet!
Sal vir ons 'n plesier wees om jul terug te verwelkom!
Tot 'n volgende keer.
Lekkerbly Groete!
Gretchen V - Aug 2019
Gemiddeld
Dit was baie netjies, skoon en aangenaam om daar te bly.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Gretchen,
Baie dankie vir die terugvoering. Baie bly julle het lekker gebly by Lekkerbly! Sal vir ons voorreg wees om jul terug te verwelkom.
Pieter F - Jul 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeie dag Pieter
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is bly julle het die verblyf by ons geniet al was julle min hier.
Baie Voorspoed & Seen vir julle, ons hoop julle voel gou tuis in die Kaap!
Lekkerbly Groete,
Fanus & Rita
Rouxan G - Mei 2019
Gemiddeld
Lekker sentraal sonder enige probleme.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Rouxan,
Ons is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Julle is regtig baie akkomoderende en vriendelike gaste, dit sal vir ons net 'n voorreg en plesier wees om julle terug te verwelkom!
Lekkerbly Groete,
Fanus en Rita
Willem P - Apr 2019
Gemiddeld
Dit was baie netjies en skoon en aangenaam om daar tuis te kon gaan.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hallo Willem & Marie
Dit was ons voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Dankie vir julle bedagsaamheid ev vriendelikheid.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle terug te verwelkom.
Lekkerbly Groete
Fanus & Rita
Bradley V - Apr 2019
Gemiddeld
Was great to stay there.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Bradley,
Was lekker om jou weer terug te verwelkom! Baie bly julle het die kuiertjie geniet.
Tot 'n volgende keer.
Lekkerbly Groete,
Fanus en Rita
Pc V - Mrt 2019
Gemiddeld
Goed ontvang, heerlik gebly en alles wat nodig is en nog meer is aangebied.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Beste PC,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het die verblyf by ons en ons rustige area geniet! Dit was vir ons 'n voorreg om julle as ons gaste te kon ontvang!
Lekkerbly-groete,
Fanus & Rita
Jc S - Mrt 2019
Gemiddeld
Die verblyf daar was baie aangenaam en ek sal dit vir almal aanbeveel.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi daar,
Baie dankie vir die fantastiese resensie. Baie bly julle het van Lekkerbly gehou. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom as jul weer 'n Kaapse draai kom maak.
Fanus & Rita
Bradley V - Mrt 2019
Gemiddeld
Was heerlik.
Aljarreau J - Feb 2019
Gemiddeld
Waarde vir geld.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Aljarreau
Ons is baie bly julle het julle wegbreek naweek by Lekkerbly geniet. Ons waardeer jul goeie resensie. Ons hoop ons kan jul een van die dae terug verwelkom.
Wena C - Feb 2019
Gemiddeld
Netjiese, ruim, privaat, vol toegeruste verblyf.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Wena
Baie Dankie vd goeie terugvoering. Ons is baie bly jy het jul tydjie by ons geniet. Sal vir ons lekker wees as ons paaie vir in die toekoms kruis - en nog lekkerder as Lekkerbly dan weer jul keuse vir Verblyf sal wees! Groete en Sterkte vir Heijke vorentoe, ons weet sy gaan julle & SA nog baie trots maak.
Pieter B - Jan 2019
Gemiddeld
Vrek lekker gebly by Lekkerbly.
Lees meerLekkerbly Bellville's terugvoer
Pieter
Ons beurt om te sê baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly om te hoor julle het die eenheid gerieflik en ruim gevind. Dit sal vir ons groot eer wees as julle Lekkerbly jul huis wil maak as jul in die Kaap kom kuier. Ons sien uit daarna om jul terug te verwelkom.
Dewald W - Jan 2019
Gemiddeld
Baie netjies en waarde vir geld.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Dewald,
Baie Dankie vir die terugvoering. Baie bly jul het Lekker gebly by Lekkerbly! Hoop ons kan jul weer as ons gaste ontvang wanneer jul weer 'n draai in die Kaap kom maak. Alle voorspoed en seën vir julle vir 2019!
Lekkerbly Groete
Fanus
Grace O - Jan 2019
Gemiddeld
A great place to stay.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Grace
Thank you for the good review. Glad your chose Lekkerbly for your first visit to Cape Town. Keep well and hope to welcome you back in the near future.
Fanus and Rita
Francisca F - Des 2018
Gemiddeld
Stil en privaat.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Quiet and private.
Place was clean and convenient.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Nick S - Des 2018
Gemiddeld
Dit was uitstekend.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Nick,
Dankie vir jou terugvoering.Bly julle het die paar dae by ons geniet.
Lekkerbly Groete
Denise A - Des 2018
Gemiddeld
Awesome.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Marthinus,
Thank you for your feedback, we are so glad that you enjoyed your stay with us. Hope we will have the honour to welcome you back at Lekkerbly in the near future.
Makkie V - Okt 2018
Gemiddeld
'n Baie oulike plek, netjies goed toegerus en baie vriendelike ontvangs.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Makkie,
Baie Dankie vir die terugvoering. Bly julle het jul kort kuier by ons geniet!
Groete
Fanus en Rita
Joanna C - Sep 2018
Gemiddeld
Freindly and helpful hosts and clean and comfortable accommodation.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Joanna,
Thank you for taking the time to give us feedback. So glad you and your mom enjoyed your stay with us. Keep well and I hope our paths will cross again in the future.
Charl W - Jul 2018
Gemiddeld
Perfect overnight stay.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Charl,
Thank you for the awesome feedback. I am glad you and your son enjoyed the stay with us, and found the room comfortable and to your satisfaction. Keep well.
Gawie C - Jun 2018
Gemiddeld
Funksioneel en goed toegerus.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hallo Gawie,
Baie bly jul het die kort kuiertjie by ons geniet & van die kamer gehou.
Ons waardeer die positiewe terugvoering.
Vriendelike Groete,
Fanus & Rita
Willie K - Jun 2018
Gemiddeld
Lekker gebly in 'n mooi, stil omgewing.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Baie Dankie vir die goeie terugvoering Willie. Ons is baie bly jul het die verblyf by ons geniet en gerieflik gevind, dankie vir die reën wat julle saam Kaap toe gebring het!
Henko V - Jun 2018
Gemiddeld
Netjiese verblyf in rustige omgewing.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Henko,
Baie Dankie vir die positiewe terugvoering. Sal vir ons groot voorreg wees om jul in die toekoms weer as ons gaste te ontvang!
Keith L - Mei 2018
Gemiddeld
Was fantasties, 10 uit 10.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Beste Petrus,
Dankie vir die positiewe terugvoering, ek is baie bly julle het jul kuiertjie by ons geniet. Hoop ons sal julle in die toekoms weer by ons kan verwelkom.
Groete daar!
Rozaan V - Mei 2018
Gemiddeld
Baie aangename plekkie als wat jy benodig
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hallo Rozaan
Baie Dankie vir die terugvoering. Ons is bly jul het tuis gevoel hier by ons.
Lekkerbly Groete
Melonie F - Apr 2018
Gemiddeld
Owners, Fanus and Rita, went out of their way to make the visit most pleasurable and memorable ─ highly recommended.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Melonie
Thanks so much for your review. It was an absolute pleasure for us to have them staying with us. Send our regards to them. Please let us know if you do come to Cape Town - would be our honour to be your hosts or if not possible just to catch up over a cup of coffee. Keep well.
Ampie S - Mrt 2018
Gemiddeld
Ons het dit baie geniet, ideale plek, veilge en goed ingerig.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Ampie,
Baie bly om te hoor dat jul tuis gevoel het by ons! Ons het dit geniet om jul as ons gaste te hê. Sal vir ons 'n voorreg wees om jul in die toekoms weer as ons gaste te ontvang.
Ryan L - Feb 2018
Gemiddeld
Dit was definitief uit die boonste rakke, uitstekende diens.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Charmalene,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is bly julle het julle wegbreek naweek by ons geniet. Hoop ons kan jul in die toekoms terug verwelkom by Lekkerbly!
Rudi D - Feb 2018
Gemiddeld
Baie spesiaal.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hi Rudie en Dalene
Ons is baie bly jul het jul kuiertjie by ons, en in die Kaap, geniet. Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop ons sien mekaar in die toekoms weer.
Lekkerbly-groete.
Martin V - Feb 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Goeiedag Martin,
Baie dankie vir die resensie. Baie bly dat jul die kort kuier by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul weer by Lekkerbly te verwelkom!
Annette G - Feb 2018
Gemiddeld
Twee baie tevrede gaste.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hallo Annette,
Baie dankie vir die resensie. Ons is baie bly dat julle die naweek by Lekkerbly geniet het. Was vir ons voorreg om julle as ons gaste te ontvang. Sal vir ons Lekker wees om jul weer te verwelkom.
Herman B - Jan 2018
Gemiddeld
Baie mooi plek kort net 'n TV , maar baie aangenaam.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Baie Dankie vir die positiewe terugvoering Herman. Ons is baie bly jul het jul verblyf by ons geniet. Ons het intussen 'n TV DStv pakket in die kamer ge-installeer. Ons hoop jul kom kuier gou weer. Ons sien uit daarna om jul weer by ons te verwelkom.
Ina V - Jan 2018
Gemiddeld
Rustig en baie aangenaam.
Lekkerbly Bellville's terugvoer
Hallo Ina, baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het dat julle tydjie by ons geniet het. Ons sien baie uit daarna om julle in die toekoms weer by ons te verwelkom.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Gillianstraat 86, Rosendal, 7530, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 10