Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Game Farm

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 36 resensies vir Lekkerkry Game Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Karen B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Gesin met tieners

Relaxing and awesome.

Our stay was so relaxing. The hosts looked after us. Alwyn took us on a game drive. The best part was the animals coming into the garden around 4pm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Thanks for the feedback.

Lekkerkry Game Farm
Victor B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B

We drink from our saucers our beakers overflow.

On my second visit/stay at the venue “Wow,” we enjoyed it as if it was our first time. The group was highly impressed with the venue and its facilities. Christina and Thomas are a bonus to the farm and management. They were very helpful and friendly. Another bonus is no loadshedding. The wors and mince that was for sale tasted out of this world. Its venue is valuable for: (a) Money, (b) Location, (c) Comfort, (d) Utensils, (e) Relaxing, and (f) Cleanliness. I will recommend groups and families to visit the venue. Considering continual improvement, I will recommend facilities for kids like a swing or sand pit. Celestine, the contact person/agent, was prompt with responses and information. Well done Lekkerkry Game Farm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Thank you very much. We are pleased that you are happy. You're welcome for another visit.

Lekkerkry Game Farm
Amalia V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amalia V
Saam met vriende

Ons was baie tuis by Lekkerkry. Dit was heerlik ontspannend. Die kinders was die hele dag in die bos op hul fietse en het die vryheid geniet. Ons almal kon saam om die groot eettafel sit, saam eet en gesels. Ons sal definitief weer besoek.

Huis weg van die huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Ag ons waardeer so baie jou terugvoering, en nog meer jou opinie.
Sal so heerlik wees om jul weer te ontvang.
Baie dankie vir jul ondersteuning.

Lekkerkry Game Farm
Jakkie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie V
Gesin met klein kinders

Ongelooflik lekker gewees.

Njalas kom eet uit die kinders se hand uit by die huis. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet by ons.
Maak asb weer so.

Lekkerkry Game Farm
Wilna C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna C
Saam met vriende

Pragtige plek, vriendelike en behulpsame ontvangs.

Pragtige plek, heerlik gekuier. Kan dit met 'n geruste hart aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir jul besoek. Bederf ons asb. deur weer te kom kuier.

Lekkerkry Game Farm
Rodney V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney V
Gesin met klein kinders

Great weekend away.

I went away with my girlfriend and our five kids. The farm manager Nico was extremely helpful and hospitable. We had an amazing time away as a family and I would definitely recommend this to anyone wanting a real bush experience away from the city.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Thanks a lot, Rodney, for the good rating. I really appreciate your feedback. We hope you bring the family back soon. Best of luck.

Lekkerkry Game Farm
Jillian R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jillian R

Ons was daar vir 'n bachelorette, groep vrouens, en dit was perfek.

Die huis is mooi en ruim, Christina die huis hulp is baie oulik en heeltyd daar indien mens haar nodig het, en Jaco was heeltyd beskikbaar om ons te help. Die huis was mooi skoon, die slaapplek was rerig perfek vir so groot groep en dit is so mooi en rustig daar. Die wild is sigbaar en die bokke kom tot by die stoep. Ons het baie lekker gekuier. Die grondpad is sleg as dit reën met modder, om met 'n bakkie te gaan sou beter gewees het as karre, maar ons kon in- en uitkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie, ek is bly om te sien jy gradeer ons 5 uit 5 vir "value fo money".
Ek waardeer regtig jou waardevolle terugvoering.
Kom asb. terug vir nog n besoek.

Lekkerkry Game Farm
Geraldine B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine B
Gesin met klein kinders

Beste verjaarsdag.

Nico is uitstekend baie netjiese plek en baie veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is baie bly jou verjaardag was goeie ervaring, geluk en 'n mooi jaar vir jou.

Lekkerkry Game Farm
Corne M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne M
Saam met vriende

Fantasties.

Fantastiese verblyf. Eienaar en plaasbestuurder was so hulpvaardig en vriendelik. Kan die akkommodasie ten sterkste aanbeveel. Enigste kritiek sal wees as dit reën is die pad onbegaanbaar vir sedan-voertuie en seepglad a.g.v kleigrond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer.
Ons as boere is baie dankbaar vir reen. Die keer het dit uitsonderlik baie gereen. Is nie gewoonlik n probleem met die pad nie, dit is in alle geval slegs 2 km grondpad.
Dankie vir jul besoek en dankie baie vir jul positiewe opinie oor ons plek, ons is julle baie dankbaar vir die ondersteuning.

Lekkerkry Game Farm
Chris P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P
Gesin met tieners

Pleasant stay enjoying nature.

Amazing place except for cameras being on inside house that made you feel very uncomfortable (like you on Big Brother TV show) and the helper that comes in before 8:00 am to do laundry and sweeping floors.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Hi Chris,
I am so sorry about this.
It's an old camera system that is not in use. I did remove it immediately, thank you for brining it to my attention.
It is very important to us, that our guests feel comfortable at all times and enjoy their stay. I appreciate your feedback and sorted the problem immediately.
I will make sure the helper comes in later in the day, thank you for letting me know.

Lekkerkry Game Farm
Victor B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor B
Saam met vriende

Magnificent experience.

Vriendelike huishulp, Christine en Thomas wat die buite-area skoon en neitjies gehou het. Die huis is stylvol uitgelê en gee jou die gevoel van "home away from home".

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Victor, ek waardeer jou terugvoering en so lekker om te hoor julle het tuis gevoel.
Kom asseblief terug vir nog 'n kuier, ons sal dit regtig baie waardeer.

Lekkerkry Game Farm
Paula P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Paula P
Saam met vriende

Rustige en mooi omgewing.

Ontvangs was gul en vriendelik. Die huis is goed toegerus, maar die beddens is uiters ongemaklik. Dit is 'n gesinshuis wat nie vir gaste ingerig is nie. Min privaatheid, kameras oral en personeel beweeg in en uit sonder aankondiging. Ons het nogtans die blaaskans geniet en die natuurskoon waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adriaan G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan G
Saam met vriende

Vreeslike mooi en gerieflike blyplek.

Sal enige tyd aan enigiemand aanbeveel. Ons het ons kuiertjie op Lekkerkry Game Farm vreeslik geniet. Die hele huis was pragtig, goed uitgerig an baie gemaklik. Ons het ook die nyalas en zebras wat kom kuier baie geniet. Die lang naweek uit die stad uit is net wat ons nodig gehad het en Lekkerkry Game Farm het dit vir ons besonders gemaak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die opregte terugvoering, ons is verheug omdat jul tevrede is met jul ervaring by ons. Sien uit om gou weer te sien.

Lekkerkry Game Farm
Sunette K - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette K

Uitstekende plek vir 'n rustige wegbreek. Baie netjies en 'n gemaklike leefspasie. Beslis 'n plek om na terug te keer!

Daar is oor as genoeg spasie vir 'n groot groep, alles was mooi skoon toe ons daar aangekom het. Ten volle toegerus. Ons het heerlik gebly. Die huis was ruim en ten volle toegerus met alles wat ons moontlik kon nodig kry. Die kinders het heerlik op die grasperk buite gespeel en die swembad geniet. Die huis het 'n pragtige uitsig en is baie netjies en gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Ons kan die plekkie vir enige een aanbeveel. Dit was 'n heerlike wegbreek gewees en almal het baie lekker ontspan en jy kan die hele dag die natuurskoon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, kom besoek ons asseblief weer spoedig. Julle is baie welkom.

Lekkerkry Game Farm
Careen S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Careen S
Saam met vriende

A little piece of heaven on earth.

Beautiful, serene hideaway spot. Fantastic hosts.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Thanks for your visit, hope to see you soon again.
From now on till mid May, the nature is so beautiful, a real paradise.
Appreciate your opinion and feedback.

Lekkerkry Game Farm
Alida D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en baie vriendelik!

Baie moeite vir ons gedoen met ekstra matrasse vir die kleingoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeer elkeen se besoek en dan is dit fantasties om goeie terugvoering ook te kry.
Kom asb terug vir n herbesoek dit is nou baie mooi groen, dis nou n paradys.

Lekkerkry Game Farm
Erica G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erica G
Saam met vriende

Ideale wegbreekplek om te gaan rus.

Ons was drie gesinne met kinders. Daar was oorgenoeg vir die kinders om te doen alhoewel die quad bikes nie meer beskikbaar is nie. Christina het elke dag ingekom om skoon te maak wat 'n groot bonus was vir die moeë mammas wat ook 'n blaaskans wou neem. Die huis het alles in wat nodig is en ons sal vir seker weer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Gesin met tieners

Die diens en kommunikasie voor die tyd was baie goed gewees en baie vriendelik. Zebras en Njalas loop naby die huis verby.

Alles was mooi skoon en netjies toe ons aankom en ons het ons dadelik tuis gemaak by die boma. Die zebras het ook sommer naby verby geloop en wei. die huis is baie goed ingerig met alle toerusting nodig, tot 'n ys masjien. Ongelukkig het die yskas/vrieskas op die stoep nie heeltemal gewerk nie. Ons het lekker rondgeloop en die diere in die bos gesoek en selfs 'n duikertjie gesien. Ongelukkig werk die quads nie en moet liewer nie genoem word nie. Ongelukkig moet mens na die ander kamp ry om meer diere te sien. As dit reën is die paadjie van die hek tot by die huis op plekke baie glad en diep modder. Die swembad se kreepy het ook nie ordentlik gewerk nie, net op een plek gestaan. Als en als was dit 'n heerlike wegbreek gewees en almal het baie lekker ontspan. Baie dankie aan Coert vir baie lekker geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, ons maak n plan met die kreepy, dit is seker maar van die baie reen.
Op 'n plaas moet 'n mens maar bietjie modder verwag as dit reen, dit is immers 'n plaas.
Die 4-wiele is net beskikbaar as dit vooraf bespreek word en onder toesig gebruik word. In die geval was dit nie bespreek nie anders kon dit gebruik word.
Dankie vir u eerlike opinie, ons waardeer dit opreg.

Lekkerkry Game Farm
Quentin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin V
Saam met vriende

Ons sal weer teruggaan.

Ons was 8 volwassenes en 3 klein kinders. Die huis is baie netjies en goed toegerus. Baie veilig. Baie skoon en netjies. Daagliks iemand wat die huis opruim en dan braai- en swemarea skoonmaak. As ek moet kla oor iets sal dit simpel wees, maar kort dalk net waaiers in die kamers wanneer dit warm was soos die naweek. Ons sal beslis teruggaan. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.
Ons neem kennis van die versoek vir waaiers. Dis egter bloedwynig in die grasdakhuis so warm omdat dit n grasdak is. Ons neem kennis van die voorstel.

Lekkerkry Game Farm
Linel V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike rustige omgewing. Net reg vir 'n naweek wegbreek.

Die huis is goed toegerus, met alles wat jy mag nodig kry. Die eienaar was dadelik beskikbaaar om ons van aanwysings te voorsien. Die Nyalas, wat elke aand kom kuier het, was 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Ons waardeer jul terugvoering.
Sal jul graag weer wil ontvang.
Groete en dankie vir die ondersteuning.

Lekkerkry Game Farm
Hannes S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S
Saam met vriende

Really nice place.

The game drive was magic. The facilities are very good. Very good for a larger family or close friends visit. It is also close to Parys, we could pop out for quick breakfast in Parys, perfect!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig nice plek.

Die wildrit was magic. Die geriewe is baie goed. Baie goed vir 'n groter gesin of groep vriende. Dis ook naby Parys, ons kon 'n vinnige ontbyt daar gaan eet, perfek!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie Hannes vir die terugboering. Ons hoop om jul terug te verwelkom.

Lekkerkry Game Farm
Chantelle D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle D
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Ons was by Lekkerkry gewees saam my man en ma en sus en haar seuntjie. Ons was nie vir 'n oomblik verveeld nie. Die bosveld om jou en die zebras wat kort-kort hulle verskyning gemaak het. In die laatmiddag het die nyalas hulle kossies op die gras reg voor ons geniet. Dis stil en baie netjies. Ons het nie vir een oomblik onveilig gevoel nie. Die huishulp was ook fantasties en seker gemaak ons is gemaklik. Sien julle volgende jaar weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelanest@gmail.com V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelanest@gmail.com V
Saam met vriende

Ontspannend.

Ontspanning, home away from home. Beautiful plek om net te sit en ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie C

Heerlik gekuier en ontspan en Lekkerkry Game Farm sal ons definitief weer sien!

Rustige, skoon, netjiese kuierhuis, versorgde erf en swembad met boma wat voldoen aan alle behoeftes. Ruim vertrekke met genoeg badkamers. Het 8 sestienjarige seuns saam ons gehad en hul was nie verveeld vir een oomblik. Die eienaar, Coert, het 'n wildsroete en skietsessie vir hul gereël en hul het die naweek terdeë geniet. Die huishulp, Christinah, is vriendelik en baie behulpsaam!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie vir jul besoek, ons kyk uit vir jul herbesoek. Die ideale plek om weg te breek in die covid tyd, dis lekker afgesonder maar naby.
Dankie vir die terugvoering.

Lekkerkry Game Farm
Freddy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Sal enige tyd aanbeveel vir ander mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie Freddy, ons wag vir n herbesoek, lekker wegkruipplek vir die ou covid ding.

Lekkerkry Game Farm
Sarel V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V
Gesin met klein kinders

Baie lekker, rustig en mens rus sommer vinnig uit in die beeldskone natuur. Pragtige plek!

Pragtige plek, sal dit enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is 'n oase in die bos.

Baie dankie aan elkeen van die span by Lekkerkry. Ons was aangenaam verras met die ruim huis en wonderlike fasiliteite wat beskikbaar is. Dit was 'n absolute plesier om daar te kuier. Sal vir seker in die toekoms weer van die fasiliteite gebruik maak. Komplimente aan elkeen wat deel uitmaak van die versorging en bestuur van hierdie juweel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Ons voel baie gekomplimenteer met jul terugvoering, ons beskou ons darm nie so wonderlik nie. Sal n voorreg wees as jul terugkom vir n kuier.
Ideale wegbreek om weg te kom van covid.
Ons sien uit.

Lekkerkry Game Farm
Wilhelm F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilhelm F
Gesin met tieners

Baie mooi plek. Alles daar wat jy nodig het, en meer.

Sal die plek vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Saam met vriende

Great.

Baie nice. Was heerlik en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kathleen E
Gesin met klein kinders

Fantastiese wegbreek in die bos met net stilte, kampvure, kaggel en my gesin.

Ons het as gesin gaan wegbreek op dié fantastiese plaas. Ons kan nie ophou praat oor hoe lekker dit was ver van alles en almal met net naggeluide, die bos, braaivure en lekker kuier wat verseker dat jy goed rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda L
Gesin met klein kinders

Sjoe! Was ongelooflik mooi en waarde vir geld. Dit nie verwag nie. Mooier as wat ons gedink het. Sal defnitief weer gaan en langer kuier.

Wat 'n ondervinding. Was perfek vir ons en my gesin. Sal nog baie daar gaan kuier. Was regtig beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie vir jul terugvoering en ons kyk iit vir n opvopgbesoek. Dit is nou mooi groen en die plek lewe.
Kom weg van die covid en kom ontspan sonder n masker.
Ons sien uit.

Lekkerkry Game Farm
Edna G - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Coert en Meyer het als in hul vermoë gedoen om ons gemaklik en welkom te laat voel.

'n Lekker oase in die bos met wild wat op die voorstoep kom water drink! Baie gasvrye mense wat uit hul pad gaan om seker te maak alles is in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Basil & Marion V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basil & Marion V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place to relax and enjoy nature. The game drive was exceptional!

Had a wonderful stay and a choice regarding what bedroom to sleep in, four to pick from! All the normal requirements to make your stay as if you were in your own home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erita K - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erita K
Gesin met tieners

Wonderlike gesinstyd gehad waar ons op die hande gedra is!

Ek en my tienerseuns het onlangs 2 nagte oorgeslaap op Lekkerkry Wildsplaas. Wat 'n wonderlike ervaring! Van die bespreking af het Coert vir ons meer probeer doen as wat ons gevra het! Toe ons eers daar aankom, het Meyer weer gesorg dat ons welkom en gemaklik is. Was beïndruk met die pragtige, skoon en ruim huis! Die seuns het die skyfskiet en vierwielmotorfietse terdeë geniet! Moes sukkel om hul in die aand weer in die huis te kry! Saans kon die manne "pool" speel, terwyl ma rustig op die stoep kon sit en wild kyk! Onvergeetlik! Hester het elke dag gesorg dat ons blyplek weer silwerskoon is! Soveel meer as wat ek verwag het! Baie dankie aan die Lekkerkry-span! Ons het voorwaar lekker gekry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Game Farm se terugvoer

Dankie Erita, dis dalk tyd vir n herbesoek.
Ons het nie covid nie want hy kry ons nie in die bos nie.
Sal nice wees as jul weer n draai kom maak.

Lekkerkry Game Farm
Jeannette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekkerkry-lekker wegbrekie!

Wat 'n voorreg was dit nie om op so 'n juweel van 'n plaas te kuier nie. Die huis is luuks, besonders netjies en skoon en het alles en nog meer wat mens nodig het. Meyer is 'n besonderse jong man wat baie hulpvaardig en bereidwillig is om mens se verblyf daardie trappie verder te vat. Danksy hom het ons meer spesies wild in een dag gesien as wat mens vir 'n hele week in die wildtuin sien. Ons beveel graag enige persoon wat net wil wegbreek vir 'n dag of twee se rustigheid om by Lekkerkry Wildplaas net buite Fochville te gaan kuier. Die eienaars kan trots wees op hul seun en ons wens hul almal net die beste toe. Dankie ook aan LekkeSlaap wat die pragplek aan ons bekendgestel het. Ons gaan beslis weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeanette D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie geniet, het soos konings gevoel in die mooi huis.

Dis baie rustig en pragtig daar. Daar is alles wat nodig is en nog meer. Meyer Smit ons baie welkom laat voel, en het gereeld kom hoor of alles reg is. Dis so ver ons lekkerste vakansie in die bos! Dankie ook vir Hester wat elke dag kom skoonmaak het. Die huis is pragtig! Meyer het ons op 'n wildrit gevat wat fantasties was. Baie dankie aan LekkeSaap wat die plek aan ons bekend gestel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R6 100
R6 100 R4 575
per nag, vir 16 mense
Vanaf R6 100
R6 100 R4 575
per nag, vir 16 mense
Vanaf R6 100
R6 100 R4 575
per nag, vir 16 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rhenosterfontein, Fochville, 2512, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5480d5548625508acb3bdbcf601f14e86592a870a1bec50ced2839be130fefc776aa07155342557d3798848822e3cf4261d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 100 nouVanaf R4 575 per nag, vir 16 mense 36 5 1 5 Rhenosterfontein Fochville 2512 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.587872341561 27.499028742313