Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lekkerkry Cottage

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir Lekkerkry Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Teresa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Teresa C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will definitely make use of this place again on our travels.

Lovely large cottage with big fenced yard for the dogs to run. Nice big covered patio to braai and eat even if it's raining. Free use of their well-equipped gym. Owners have thought of everything one would need for a comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenique N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenique N
Gesin met klein kinders

Ontspannend en rustig!

Netjiese pragtige kothuis met 'n rustige atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luwayne C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luwayne C
Gesin met tieners

Beste plek waar ek nog met my tieners kon tyd spandeer.

Lekker gebly, lekker vuurmaakgeriewe, kaggel, dam en gym.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
S O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
S O
Saam met vriende

Ruim, netjiese eenheid, volgens beskrywing.

Baie goeie kommunikasie met gasvrou en vinnige reaksie. Eenheid is baie netjies, ruim en presies volgens beskrywing. 'n Heerlike groot stoep vir somerkuiers en goed ingerig vir winter, heerlike kaggel. Ons sal Lekkerkry definitief aanbeveel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-mari V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jo-mari V
Gesin met klein kinders

Baie netjiese verblyf.

Verblyf was baie mooi skoon en stylvol. Die dek is 'n baie lekker kuierarea met die mooiste uitkyk oor die dam.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lara N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lara N
Gesin met klein kinders

Lieflike spasie (binne en buite) vir ontspan, asemhaal en kragte bou.

Ons kon ongelukkig net een nag oorbly. Die plek is so lekker ruim. Prakties, sonder fieterjasies (m.a.w makliker om skoon te hou en ouers hoef nie te bekommer oor kinders in die spasie nie). Die omgewing is pragtig. Die hout dek (stoep) met sy uitsig oor die dam is ontspannend en vervrissend - goed vir die siel. En die gym is ongelooflik! Jy sal lus voel vir oefen al is jy nie iemand wat ooit in 'n gym kom nie. En ons hond, het gedink hy het die jack pot geslaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antonie W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W
Saam met vriende

Absoluut die beste wegbreek plekkie.

Die cottage is ruim en skoon en perfek geleë. Mens wil net buite kyk, en die natuur innooi. Eienaar Corne was baie vriendelik en het ons alles vertel van wat daar is om te geniet. Die hele area is pragtig en jy kan stap in baie pragtige bos, of net sit en koffie drink en die koi visse voer. Absoluut nodig vir 'n volgende kuier binnekort!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely stunning. Everything we needed and more.

Location is great, close to highway. Beautiful setting and accommodation spacious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker kuierhuis.

Ons kon vroëer inklok, het dit waardeer! Huis is baie gerieflik, lekker stoep om rustig te sit en kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma S
Gesin met klein kinders

Was rustig en mooi. Lekker gestap en honde het dit baie geniet.

Als so baie nice gewees. Diens was baie goed en plek mooi skoon. Sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bronwyn K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwyn K
Gesin met klein kinders

A lovely spot, nested away from the hustle and bustle of the town.

We loved our stay at Ratex. It's a quiet location, with easy access to places and things to do, especially with children. The house was clean, neat and very spacious for 5 of us. The owners were very friendly, accommodating and helpful while we were there. I would highly recommend them, and we will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place and as per the photo's description. Can't fault it.

Will come back time and time again. For families, you will welcome the space and facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Lekkerkry Cottage se terugvoer

Thank you for the awesome rating.

Have a safe trip home and we hope to see you again soon.

Kind regards,

Lekkerkry Cottage
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 190
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paxton Farm-weg, The Crags, Plettenbergbaai, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d4b75d7fe1b4b11f0a5c5cf641a68129576f8d7daa69f48bb8f0c50beeda406efd8a08f39946b2fa1a0ceb1f7369ff31b07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 190 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Paxton Farm Road The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.95755950447 23.467330071432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem