Leliehoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Eugene J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ouwêreldse sjarme met goeie fasiliteite. Uit die gedrang op dorp se grens. Ouwêreldse sjarme met goeie fasiliteite. Uit die gedrang en op dorp se grens. Prentjiemooi uitsig vanaf kuierstoep. Lekker kombuis, badkamers, en veral beddens - knus en warm. Net 'n paar treë van die natuurbewaarde gebied met lekker staproete na die dam en verder. Ons beplan nou 'n herbesoek na Leliehoek met familie - en een met vriende, net om te chill op die stoep en lekker kos te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobi D
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Peaceful. Stunning place, peaceful and quiet. Really enjoyed our stay. Will definitely book it again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Absoluut uniek en perfek. Leliehoek is perfek vir wegbreek na Clarence toe. Buite die dorp, baie naby die dam en watervalle. Die mooiste sandsteen plaashuis met 'n groot kombuis en gesellige stoep. Voorwaar 'n lekker kuier- en rusplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker en super rustig. Lieflike plek en uitsigte. Reg by ingang na staproetes in die reservaat. Helen het ons so goed ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ab V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Net een woord fantasties! Baie, baie lekker gebly, dit is heel eenkant van die dorp geleë, reg langs die staproetes, baie rustig en doodstil. Die plek was baie netjies en skoon. Tannie Helen was baie gasvry gewees. Nog nooit so lekker in Clarens gebly nie, en bo dit alles kon ons vir Brakkenjan die Pitbull saamvat. Sal die plekkie vir seker aanbeveel en ons gaan vir seker volgende keer weer vir Leliehoek bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Rustig. Ongelooflik rustig, Tannie Helena baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duncan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Central and quiet. We love Leliehoek's location, close enough to walk to town, and right by the cycling and walking trails around Clarens.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Corner of heaven. Spacious. Quiet. Historical. Clean. Comfortable. A bath! Lamp! Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Heerlik en rustig. Ons het baie lekker gebly in die karaktervolle huis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona F
Kort verblyf
4.0
Mei 2025

Great location. Great location to Clarens Nature Reserve, clean, safe, beautiful stoep, awesome views, kitchen had all appliances needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Steyn Steet, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62fe9106221a3b6bf1142474f39791abecd2938b0d199397832b754df720efe808b8e00d83d583ca0fa0a417e2e21c3e66cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 73 5 1 5 1 Steyn Steet Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517781434925 28.409356929282
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang