Kruger tot Canyons Akkommodasie by Lemara Wildteelplaas | LekkeSlaap
+31

Lemara Wildteelplaas

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Lemara Wildsplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemara Wildteelplaas skuil op 'n wildsplaas 25 km vanaf Hoedspruit en bied gerieflike selfsorgverblyf. Dié top vakansiebestemming is die ideale wegbreek vir diereliefhebbers en bied van die beste Groot 5-wildkykgeleenthede in die land.

Verblyf is beskikbaar in 3 losstaande eenhede wat toegang het tot 'n gedeelde kombuis en lapa. Die eerste eenheid het slaapplek vir 5 gaste in 2 slaapkamers en die oorblywende eenhede het slaapplek vir 3 of 2 gaste, onderskeidelik. Die eenhede het tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuis en lapa-area waar hulle maaltye kan voorberei of braai. Die plaas het ook 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.

Daar is verskeie doendinge op die plaas, soos voetslaan, wildkyk of wildritte. Besienswaardighede in die area, sluit diere reservate, wildreservate, Hoedspruit Endangered Species Centre, bootritte op die Blyderivierpoortdam, lugballonvaarte, wildirtte, perdry en bergfietsry.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 2 resensies vir Lemara Wildteelplaas
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • R527, Lemara Wildsplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Lemara Wildteelplaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kruger tot Canyons Limpopo
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R527, Lemara Wildsplaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bU8FarzOhz3NiTTD6MYTkNmkjJNc6iVfNQlkypFbE3lX3yUs9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 R527 Lemara Game Farm 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.392821 30.754939
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za