Lemoenkloof

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Welkom by Lemoenkloof Gastehuis wat op die Paarl-wynroete geleë is, stapafstand na Paarl se middedorp en net 50 minute se ry van Kaapstad af. Dié romantiese, Victoriaanse opstal is 'n nasionale monument en dit sal jou van 'n onvergeetlike wegbreek voorsien.

Ons het 26 elegante gastekamers wat elk uniek versier is. Al die kamers het lugversorging, TV's met 3 kanale (M-Net, Sportkanale 1 en 2), koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n haardroër, wasgoedsakke en 'n en suite-badkamer.

Ons bied 'n volledige plaasontbyt met al jou gunstelinge in ons knus Kaap-Hollandse eetkamer. Die eetkamer het 'n tradisionele kaggel en bied toegang tot 'n afgeleë sonstoep. Hierdie huis het ook 'n inheemse, semi-formele tuin. Ons weggesteekte swembadarea en sonstoep is ideaal vir ontspan in die somerson.

Ons word omring deur wêreldklas-gholfbane in die Paarl, Somerset-Wes en Stellenbosch. Paarlberg Natuurreservaat, die voëlpark en arboretum is alles naby ons geleë. Besoek Olyfboom Wynplaas wat sommer langs ons is of onderneem 'n wynproe-toer van die area. Perdry op die nabygeleë wynplase kan gereël word. Butterfly World in Klapmuts is net 15 km weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lemoenkloof gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 080 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false