Northcliff Akkommodasie by Lemon Cottages | LekkeSlaap
+24
+24

Lemon Cottages

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-singel 12, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Lemon Cottages is in Northcliff en bied gaste 'n keuse van selfsorgkothuise.

Gaste kan die Lemon Cottage, Apple Cottage of Cherry Cottage bespreek en elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste. Die kothuise het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kothuise het ook elkeen 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe en maaltye kan by die eetkamertafel geniet word.

Elke kothuis se sitkamer het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar.

Die kothuise deel die gebruik van 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Lemon Cottages is 14 km vanaf Sandton City Mall, 15 km vanaf Johannesburg-stadion en 17 km vanaf Gold Reef City and Casino.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Lemon Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Judith-singel 12, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Gaste dink Lemon Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Judith-singel 12, Northcliff, Johannesburg, 2115, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMuYqJqRjZsSzJbAuGPzNbzZipJLv6JdLQZPAyyeVWm9KottNuX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 12 Judith Crescent Northcliff 2115 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.154980180658 27.964443498183
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za