Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Lemon n Lime Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R890 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Die luukse gastehuis is in 'n blaarryke straat van Park West in Bloemfontein geleë en spog met die mooiste grasperke met weelderige roostuine.

Lemon n Lime het 12 ruim kamers met en suite-badkamers, lugversorging, platskerm-TV's, DStv en persoonlike kluise. Rook is verbode in al die kamers.

Geriewe op die perseel sluit is gratis WiFi, 'n swembad- en stoep-area, konferensie-lokaal met sitplek vir 12, parkeerplek op die perseel en 'n sekuriteitswag wat tussen 18:00 en 06:00 die area patrolleer. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Geniet 'n glasie sjerrie langs die vuur, lees 'n boek op die stoep, swem in die swembad of stap in die tuin en bewonder die voëltjies.

Geniet die samesmelting van stylvolle akkommodasie, moderne geriewe, uitstekende diens, hartlike Vrystaatse gasvryheid in die rustige omgewing by Lemon n Lime Guesthouse. Jy mag dalk net die leeus hoor brul al die pad van die dieretuin af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Lemon n Lime Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Lemon n Lime Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R890
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Donald Murray-laan 34, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDJjOTk5LTA2N2EtNDU2ZC04ODA5LTUzOTFjZTQ0ZTI2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 1 mens 24 5 1 5 34 Donald Murray Avenue Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.113266703529 26.200290787697