Cottages on Main

Voeg by Gunstelinge

 

Weeksdagaanbod 10 % af

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Des 2019 tot 20 Des 2019.

Beskrywing

Cottages on Main is in Langebaan, 'n Weskusdorp aan die oostelike oewer van die Langebaan-strandmeer. Die dorp is bekend vir sy pragtige strande, seekos, hawens en oorde.

Verblyf bestaan uit 5 eenhede. Lemon Studio, Thyme Studio Cottage en Mint Crash Pad het elk slaapplek vir 2 gaste en die Lavender Cottage en Rosemary Cottage het elkeen slaapplek vir 4 gaste. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer, en sommige eenhede bied ook selfsorggeriewe.

Ander geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi en veilige parkeerplek in. Die kothuise is naby die middedorp en is net ’n paar minute se stap van die naaste vlieërbranderry- en visvangstrand af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Cottages On Main gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R890 R890 per nag (plek vir 2)

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 4 Des 2019 tot 20 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za