Lemon Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lemon Tree is 'n knus gastekamer vir 2 gaste in Beaufort-Wes en is ideaal vir oornaggaste wat die omgewing besoek.

Die kamer het 'n privaat ingang en lugversorging. Daar is ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke gas ontvang 500 ml water. Daar is 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste het toegang tot braaigeriewe, die swembad en 'n tuin met 'n sithoekie en trampolien. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Beaufort-Wes het verskeie restaurante en besienswaardighede soos museums, die Karoo Skemer-donkiekartoer, bergfietsroetes, 4x4-roetes en vele meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Lemon Tree sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis
  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lemon Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za