Franschhoek Akkommodasie by Lemon Tree Cottage | LekkeSlaap
+13

Lemon Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Reservoir 15, Reservoirstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R20 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Lemon Tree Cottage is 'n selfsorghuis in die historiese dorp, Franschhoek. Die perseel is ideaal geleë naby verskeie restaurante, winkels, wynplase en wynproe-venues in die Kaapse Wynlande.

Die gemeubileerde kothuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of 'n bad. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en ander toebehore.

Die leefarea het 'n eetkamertafel, banke, gaskaggel en 'n TV met satelliet-kanale. Gratis WiFi word voorsien. Die leefarea bied toegang tot 'n binnehof wat spog met gasbraai-geriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek op die perseel is vir voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Lemon Tree Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Ligging

  • Du Reservoir 15, Reservoirstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R20 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R20 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Du Reservoir 15, Reservoirstraat, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkBv6RrV3Ry8Y0dPr8UtcvX9TA8b6BpYv4ergLWbJOHTUk5xzgf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R20 000  per nag (vir 6 persone) 15 Du Reservoir Reservoir Street 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.90993071209 19.123983253967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za