Lemon Tree Cottage Hideaway Holiday Home

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lemon Tree Cottage Hideaway Holiday Home is 'n lieflike grasdakkothuis in McGregor, 'n rustige dorpie in die berge van dei Wes-Kaap geleë, slegs 10 minute van Robertson af langs die bekende R62. Die dorp spog met 'n gewilde wynroete, 'n rits stap- en voetslaanroetes en 'n verskeidenheid historiese geboue wat die moeite werd is om te verken.

Dié volledig gemeubileerde kothuis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Die leefarea lei na die voor- en agtertuin waar daar braaigeriewe is.

Doendinge in die omgewing sluit restaurante, kroeë, natuurreservate, gholfbane en 'n groot verskeidenheid wynplase in.

Slaapplek

'n Bespreking by Lemon Tree Cottage Hideaway Holiday Home sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lemon Tree Cottage Hideaway Holiday Home gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za