LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lemontenara | LekkeSlaap
+62

Lemontenara

  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lemontenara selfsorg-eenhede is op die Môreson-plaas, slegs 4 km van Joubertina af in die pragtige Langkloof, halfpad tussen George en Port Elizabeth op die R62 geleë.

Dié verblyf bestaan uit 5 kothuise en 1 selfsorghuis. Die kothuis het slaapplek vir 2 tot 6 gaste en die huis bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenhede is selfsorg en het ook braaigeriewe, beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die rustige verblyf is op ’n 1,2 km-lange grondpad langs die hoofpad met die pragtige Kouga-berge in die noorde en die Tsitsikamma-berge in die suide.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 66 resensies vir Lemontenara
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lemontenara het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Vanaf R450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 27 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson-plaas, Tweeriviere, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJiYWNlYzVlLWU1ODYtNDc4Ni04MTAzLTRjYThhYTNlOTlmNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R450  per nag (plek vir 2) 66 5 1 5 Môreson Farm Tweeriviere 6410 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.818946547708 23.895435333252
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!