LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery | LekkeSlaap
+22

Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery

5 resensies
Gastehuis
Enkelkamer-chalet
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die chalets het privaat ingange en stoepe en is 'n entjie van mekaar af geleë. Die chalets het elkeen 2 enkelbeddens, 'n spieëltafel, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die chalets maak gebruik van 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tariewe is vir B&B en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Belasting en Ekstras

There are no kitchen facilities in the chalets or outside the chalets. Children aged between 0 and 3 stay free. Children aged between 4 and 13 pay R150.00. Children are welcome, but they have to be supervised at all times as the farm dam and swimming pool is not fenced off. No pets of any kind of animal are allowed, no exceptions made. Unfortunately due to COVID-19 the shop and restaurant are still closed at present.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelbed-chalet
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die chalets het privaat ingange en stoepe en is 'n entjie van mekaar af geleë. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders in die chalet met 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n bank. Daar is ook 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die chalets maak gebruik van 'n swembad.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Die tariewe is vir B&B en beddegoed en handdoeke word voorsien.

Belasting en Ekstras

There are no kitchen facilities in the chalets or outside the chalets. Children aged between 0 and 3 stay free. Children aged between 4 and 13 pay R150.00. Children are welcome, but they have to be supervised at all times as the farm dam and swimming pool is not fenced off. No pets of any kind of animal are allowed, no exceptions made. Unfortunately due to COVID-19 the shop and restaurant are still closed at present.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitenhage-weg, Commando Kraal Landgoed, Erfdeel 59, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZWRmMTdhLWM1ZmMtNDAzYy05NTk1LWNiODg4NDZmYmJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Uitenhage Road Commando Kraal Estate, Portion 59 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.504461609813 25.693246275187
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!