LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery | LekkeSlaap
+22

Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery

5 resensies
Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Enkelkamer-chalet
Die tariewe is vir B&B en beddegoed en handdoeke word voorsien.
Dubbelbed-chalet
Die tariewe is vir B&B en beddegoed en handdoeke word voorsien.
Belasting en Ekstras

Daar is geen kombuisgeriewe in of om die chalets nie.
Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis.
Kinders tussen 4 en 13 jaar betaal R150.
Kinders is welkom by Lenmore, maar hulle moet ten alle tye onder volwasse toesig wees ? die dam en swembad op die plaas is nie omhein nie.
Geen troeteldiere of enige ander diere word toegelaat nie, geen uitsonderings word gemaak nie.
Aandete moet vooraf gereël word.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitenhage-weg, Commando Kraal Landgoed, Erfdeel 59, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkyZWRmMTdhLWM1ZmMtNDAzYy05NTk1LWNiODg4NDZmYmJjZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 Uitenhage Road Commando Kraal Estate, Portion 59 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.504461609813 25.693246275187
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!