Leno Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leno Place is ’n selfsorg-woonstel in die voorstad Kenilworth, die ideale ligging vir dié wat Kaapstad wil verken met sy asemrowende natuurskoon en vriendelike inwoners.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, ’n kombuis en leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk ’n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer lei na ’n balkon en tuin. Die badkamer beskik oor ’n stort-oor-bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met ’n wasmasjien, stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het ’n gemaklike sitstel en platskerm-TV teen die muur met sekere DStv-kanale. Die sitarea lei na die tuin en die kompleks bied ’n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

'n Bespreking by Leno Place sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leno Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za