Lenox Lodge Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lenox Lodge Guesthouse is sentraal in Sonneglans, in Randburg, geleë en bied maklike toegang tot die groot hoofweë, malls en toeriste-besienswaardighede. Dit is net 45 km van OR Tambo Internasionale Lughawe af en 20 km van Lanseria Internasionale Lughawe af. Kom ontspan en geniet die gemak, geriewe en dienste in 'n huislike atmosfeer. Dit is ideaal vir vir vakansiegangers en sakereisigers om 'n onvergeetlike tyd in Johannesburg te hê.

Lenox Lodge Guesthouse bied verblyf in 'n dubbelkamer of 'n kamer met 2 enkelbeddens met 'n en suite-badkamer, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en gratis WiFi. Die kamer het privaat toegang tot die tuin en stoep.

Middagete en aandete kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Die gastehuis het 'n gastesitkamer met 'n TV met DStv en 'n kroeg. Buite is daar 'n onderdakstoep met oorgenoeg sitplek, sowel as braaigeriewe. Die stoep lei na die swembad en tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Forelhengel
  •  Wildritte
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Kantoorgeriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lenox Lodge Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za