Lent @ Grootbrak

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Lent @ Grootbrak is 'n gerieflik gemeubileerde woonstel in Groot-Brakrivier en het slaapplek vir 4 gaste.

Dié woonstel is op die onderste verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV met beperkte DStv.

Die leefarea bied toegang tot 'n privaat dek met 'n ingeboude braai-area. Let asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Sekere dele van die woonstel word via trappe bereik en is moontlik nie geskik vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Groot-Brakrivier bied 'n verskeidenheid voëllewe en indien gaste gelukkig is, kan hulle selfs die Knysna Loerie gewaar. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos koffiewinkels, restaurante, die museum, ontspan op die strand en besoekers kan ook walviskyk tussen Mei en November. Gedurende Desember is lewensredders aan diens by die strandmeer.

Slaapplek

'n Bespreking by Lent @ Grootbrak sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Gedeelde DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Lent @ Grootbrak gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za