Leo Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leo Lodge is op die Hoedspruit Wildlandgoed geleë en is net 'n paar minute se ry van Hoedspruit se winkels en restaurante af.

Verblyf word in 2 stylvol versierde kamers gebied. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Albei kamers het 'n yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die landgoed bied verskeie doendinge, soos staproetes, fietsryroetes en visvang. Gaste moet asseblief hul eie visvangtoerusting saambring. Daar is verskeie restaurante in die area en die Kruger Nasionale Park is 30 minute weg.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leo Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R895 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za