Leo9 Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leo9 Guesthouse skuil in Ridgeway in Johannesburg se suide naby Baragwanath Hospitaal en FNB-stadion.

Elke kamer het ‘n uitsig oor die swembad. Daar is 3 kamers met slaapplek vir 2 op 2 enkelbeddens, en 1 kamer met slaapplek vir 4 op 2 enkelbeddens en ‘n koningingrootte-bed. Elke kamer het ook ‘n klerekas, lessenaar, olieverwarmer, elektriese waaier en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit ‘n sit- en ontvangasrea, kombuis, eetarea, gratis oop parkeerplek vir 10 voertuie en ‘n swembad in.

‘n Lughawe-pendeldiens en toere na interessante plekke, soos Vilakazi-straat in Soweto, Constitution Hill en ‘n wildkykrit in die Dinokeng Wildreservaat kan gereël word.

O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Sandton City is 25 minute se ry en Mondeor Hoërskool, Sir John Adamson Hoërskool, FNB-stadion, Gold Reef City, Unisa-konferensiesentrum en winkelsentrums is in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leo9 Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za