Leonis 1

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leonis 1 is 'n gesellige selfsorgwoonstel met 'n gedeeltelike see-uitsig en slaapplek vir 3 gaste in Strandfontein.

Dié ateljeewoonstel het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank. Die en suite-badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n TV met DStv.

Die oopplan-woonstel lei na 'n stoep met braaigeriewe. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie en rook is verbode.

Strandfontein bied 'n lieflike strand en doendinge sluit visvang, voetslaanpaaie, vierwielmotorfietsry en 4x4-roetes in. Vanaf Julie tot September kan gaste veldblomme kyk en tussen Junie en Oktober is walvisse gewoonlik volop.

Slaapplek

'n Bespreking by Leonis 1 sluit in:

1 x Dubbelbed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leonis 1 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za