St Lucia Estuary Akkommodasie by Leopard Corner Guest House | LekkeSlaap
+61

Leopard Corner Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Leopard Corner Gastehuis is in die St Lucia-vleilandgebied geleë wat aansluit by die iSimangaliso-vleilandpark, Suid-Afrika se eerste wêreld-erfenisgebied (sedert 1999). Leopard Corner is deur die Toerisme-graderingsraad van Suid-Afrika 4 sterre toegeken en is ook op die AA se Gehalte Versekeringsverblyf-programlys van akkommodasie van die hoogste gehalte (Superior).

Ons instansie is ten volle rolstoelvriendelik met die noodsaaklikhede soos handdoekrelings, rolstoelopritte, ekstra wye deure, ens. 1 van ons 2 dekke kyk uit oor die swembad en die pragtige broodbome aan die voorkant van die gastehuis. Die dek is privaat, hoewel dit deur 3 kamers gedeel word en op 'n bos aangrensend tot die St Lucia-vleilandgebied uitkyk. Gaste wat op dié dek gesit het, was al gelukkig genoeg om blouapies, oorvloedige voëllewe en selfs per geleentheid 'n koedoe of bosbok te sien.

Kom bly by ons om die kans te staan om dit alles self te ervaar. Soos ons leuse sê: Tem Afrika in styl!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Leopard Corner Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Corner Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACX1Gle8348xxFKtqHaASU6Uv0Zb1N1Yk3WmHSSvw4Yvz845SP0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 32 Sandpiper St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -28.377392907813 32.418551445007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za