10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 9 Jan 2020 tot 31 Mrt 2020.
St Lucia Estuary Akkommodasie by Leopard Corner Guest House | LekkeSlaap
+61

Leopard Corner Guest House

Gastehuis
Rooibok
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Ons Rooibok-suite is die eerste van ons wittebrood-suites. Dié eenheid het 'n koningingrootte-bed en slaapbank en sy badkamer in 'n wittebrood-styl en pragtige geriewe is alles wat 'n wittebroodpaartjie kan begeer. Die badkamers het 'n hoekbad, groot glasstorte, asook dubbelwasbakke, een vir hom en een vir haar.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bosbok
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Bosbok het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank, lugversorging en koffie- en teemaakgeriewe. Die en suite-badkamers het 'n glasstort en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Springbok
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Springbok het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed vir 'n derde persoon, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die en suite-badkamer het 'n glasstort en 'n wasbak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blesbok
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 3 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Blesbok het 3 enkelbeddens en is ideaal vir vriende wat saam toer of gesinne van 3. Blesbok het net 'n glas-stort, soos in die wittebroodsuites. Blesbok is tans kontraktueel verbind aan 'n oorsese reismaatskappy en kan dus net vir 30 dae bespreek word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Duiker
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Duiker-suite is die eerste van ons rolstoelvriendelike kamers. Dit is toegerus met 2 eenderse enkelbeddens en ons groot oopplan-badkamer en al die geriewe wat benodig sal word. Die storte in die badkamers van ons rolstoelvriendelike kamers is toegerus met toevou-stortstoele, stelbare (hoogte) stortkoppe en ondersteunende handdoekrelings. Die toilette is baie toeganklik en dit het al die noodsaaklike reëlings en aanpassings.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eland, gesinskamer
was R3 000
Vanaf R2 700
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die Eland-gesinskamer is ons laaste rolstoelvriendelike kamer. Eland is toegerus met 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed (slaapplek vir 2) en 'n dubbelbedgrootte-slaapbank (vir 2), sowel as ons groot badkamer en al die ander geriewe wat in 'n rolstoelvriendelike gastehuis hoort. Die badkamers van ons rolstoelvriendelike kamers se storte is toegerus met opvoustoele, stelbare (hoogte) stortkoppe en ondersteunende handrelings.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 6 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slaapplek en 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt (warm en koud) is ingesluit. Gratis WiFi.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 23 maande bly gratis. Kinders tussen 2 en 12 jaar betaal 60% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 500
Vanaf R1 350
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACX1Gle8348xxFKtqHaASU6Uv0Zb1N1Yk3WmHSSvw4Yvz845SP0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 350  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 32 Sandpiper St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 086 999 0018 11:00-17:00 10:00 -28.377392907813 32.418551445007
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za