Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Corner Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Leopard Corner Lodge is 'n suster Lodge van Leopard Tree Lodge. Dit is die perfekte ligging in die pragtige dorpie St. Lucia en is ver van die stadsgewoel.

Dié luukse vierster-gastehuis het 9 en suite-slaapkamers en slaapplek vir 24 gaste. Die lodge is rolstoelvriendelik en het 4 kamers wat rolstoeltoeganklik is. Die kamers het gemaklike beddens en het 'n koelboks wat gaste kan inpak wanneer hulle die iSimangaliso-vleilandpark besoek.

Daar is 'n gemeenskaplike gasbraai by die swembadarea en gratis parkeerplek is vir 1 voertuig per kamer beskikbaar. Die lodge het rugsteunkrag en maak van sonkrag gebruik tydens beurtkrag.

Hierdie lodge stel gaste in staat om 'n uitsig oor die woud en St. Lucia se natuurlewe te geniet. Gaste kan seekoeie in die nag by die lodge verby sien gaan. Ander diere wat gaste kan sien sluit verskeie voëlspesies, ape, bokke, vlakvarke, bosvarke en soms luiperds en hiënas. Die lodge is stapafstand vanaf die strand en die dorp.

Aktiwiteite in die area sluit perdry, wildritte, fietsry, visvang en begeleide staptogte in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 24 resensies vir Leopard Corner Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Cor Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Jaar gelys 13

Ligging

  • Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Leopard Corner Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper 32, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5d731b8683109e9ba60df55183058df44eb986d18b41702c6fe17267faea0ff80da621f82b40a217c9ce5ed63cbce276696?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 32 Sandpiper St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.377392907813 32.418551445007
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem