Leopard Lily B&B
Opsomming van Resensie
Helene B - Apr 2022
Gemiddeld
Ons het slegs die nag in die gastehuis oornag.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie vir review.
Waardeer. Baie.
Grasie word gegee wanneer mense 'n reëling maak met gasvrou vir watter rede ook al. Nie 'n probleem.
Verruklike dag.
Stephanie V - Nov 2020
Gemiddeld
Sien sterre.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie. Waardeer.
Ria W - Apr 2018
Gemiddeld
Uitstekende verblyf.
Lees meerLeopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie bly jul het dit geniet.
Andrie B - Mrt 2018
Gemiddeld
Baie rustige area.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Thank you very much, we appreciate it.
Owner
Adele B - Mrt 2018
Gemiddeld
Lieflike gastehuis. Baie gerieflik.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Lovely guest house. Very comfortable.
Lovely setting and peaceful. Beautiful room and gardens. Would definitely stay over again.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Appreciates your kind review. Thanks for choosing us.
Sho Leopard lily
Andre T - Jan 2018
Gemiddeld
It was absolutely fantastic.
Leopard Lily B&B se terugvoer
'n Hartlike dank, ons waardeer dit baie.
Monika R - Okt 2017
Gemiddeld
Lieflike kamers met pragtige dekor en fyn detail.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Wat 'n verrassing Monika. ons waardeer die wonderlike resensie opreg.
Annelien B - Okt 2017
Gemiddeld
Leopard Lily is nie 'n besigheid nie dis 'n warm tuiste!
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie.
Dis dierbaar waardeer.
Natasja E - Mei 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Ek waardeer dit, baie dankie.
Anette O - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Ag vreeslik dankie. Ek waardeer dit opreg.
Layla S - Feb 2017
Gemiddeld
Fantasties.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Thank you so much. It is appreciated.
Engela O - Sep 2016
Gemiddeld
Wonderful.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Ek waardeer dit baie.
Daleen S - Mei 2016
Gemiddeld
Perfekte plekkie vir oornag.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie.
Laetitia S - Sep 2015
Gemiddeld
Ons het oorgeslaap vir 'n troue in Potchefstroom.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie waardeer. Leopard Lily groete.
Ilona H - Aug 2015
Gemiddeld
Happy with the accommodation.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Baie dankie.
Jan D - Feb 2015
Gemiddeld
Verblyf was uiters verkwikkend vir gees en liggaam.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Hartlike dank. Waardeer. Leopard Lily groete
Henry H - Aug 2014
Gemiddeld
Lekker rustig.
Leopard Lily B&B se terugvoer
Ek waardeer dit. Sho
Helen M - Mrt 2014
Gemiddeld
Enjoyable stay
Leopard Lily B&B se terugvoer
Waardeer baie. Leopard Lily groete
Celeste E - Mrt 2014
Gemiddeld
Puik en baie goed toegerus!
Leopard Lily B&B se terugvoer
Ek waardeer dit baie. Sho
Barney L - Sep 2013
Gemiddeld
Dit was wonderlik
Lees meerLeopard Lily B&B se terugvoer
N Besonderse dankie! Leopard Lily groete
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rissik-straat 117, Kannonierspark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom