Leopard Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Leopard Lodge bied jou die geleentheid om die safari-lewe te beleef sonder om die betonoerwoud te verlaat!

Hierdie luukse selfsorg-eenheid met sy eie privaat ingang het 1 en suite-kamer met 2 driekwartbeddens, 'n dubbelbed slaapbank in die sitkamer, 'n binnebraai en 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis, volle DStv-pakket en gratis WiFi. Dit is nie geskik vir 4 volwassenes nie, maar perfek vir 'n familie met 2 volwassenes en 2 kinders.

Die asemrowende uitsigte oor die Outeniekwaberge beloof om jou in die regte luim te laat vir 'n onvergeetlike besoek aan die Tuinroete.

Leopard Lodge is slegs 15 minute se ry van George Lughawe af en is ook baie na aan verskeie gholfbane, die Garden Route Mall, top-restaurante, strande en hope ander buitelug-aktiwiteite.

Slaapplek

'n Bespreking by Leopard Lodge sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Kamer daagliks skoongemaak
  •  Koordlose Internet

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer
  •  Kluis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Leopard Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za