Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Leopard Rock Lodge

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Leopard Rock Lodge bied gehalteverblyf in 'n rietdakhuis in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge het 'n woud-atmosfeer en is in 'n privaat en eksklusiewe ligging.

Verblyf is beskikbaar in 3 slaapkamers, elk met lugversorging. Twee van die kamers het 'n en suite-badkamer. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n bad en die ander en suite-badkamer het 'n stort. Die lodge het ook 3 solderkamers. Twee van die kamers het 'n oopplan-uitleg en daar is 2 enkelbeddens in die kamers. Die ander solderkamer is privaat en het 3 enkelbeddens, met toegang tot 'n privaat badkamer.

Die lodge het ook 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolf toegerus. Die groot leefarea het 'n kaggel, binne-braai en TV met die volle DStv-pakket. Daar is plafonwaaiers in die sitarea wat ideaal is vir die warm somerdae.

Gaste kan ontspan by die kroeg, 'n vermaker se droom, met 'n industriële styl-ysmasjien en 'n pooltafel. Ontspan op die onderdakstoep of op die groot houtdek met 'n lieflike swembad. Die lodge het 'n ingeboude onderdak Jetmaster-braai, sowel as 'n boma en 'n vuurput. Gaste het toegang tot parkeerplekke, en daar is 'n wildritvoertuig beskikbaar teen 'n ekstra koste; die voertuig moet bespreek word vir die duur van die verblyf indien nodig.

Slaapplek

’n Bespreking by Leopard Rock Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Leopard Rock Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Leopard Rock Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R9 295
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R516, Syferfontein 4, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhC6Ab8ne9XnKAJrYJj7vVCdYRLzIJHCCBi3DgjK1hDPlzPEXQi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 295 per nag (plek vir 13) 5 5 1 5 Off the R516, 4 Syferfontein Mabalingwe Nature Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.772992 28.019616