Leopard Tree Bed & Breakfast
Opsomming van Resensie
Lucinda L - Aug 2022
Algehele gradering
Die gasheer was baie vriendelik en bereid om te help indien nodig, mens het sommer gou tuis gevoel.
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jasmay Place 7, Nahoon Valley, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom